Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Dolphin Holiday Resort
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die plantegroei is fantasties! Lyk baaaie mooi en lekker om daar te kamp. Miskien eendag....
Dis nou by Balito ??
Jy's reg Johan.
Dis nie alles maanskyn en rose nie!
Geen see uitsig en nie 'n lekker swemstrand by Ballito nie. Die twee tel baie punte in my keuse van see oorde.
@Matt, ek wil nie spoke opjaag of iets vir julle bederf nie, maar ons was gewaarsku oor veiligheid op die dele naby Port Edward en ook spesifiek TO Strand. Veral as die kamp stil is, moet jul maar oplet hoe veilig alles om julle is, bedag bly en kommunikeer met bestuur en sekuriteit daaroor. Geniet in elk geval jul vakansie en bly veilig. ![]()
Mooi plek.
Dolphin en Villa Spa die twee netjiesste oorde aan Natalkus. My mening![]()
BIG TIME!!
Het by Dolphin van 1997 elke April vakansie gekamp tot 2006. Baie lekker karavaanpark. As jy daaraan kom hoef jy slegs weer jou voertuig te start die dag as jy weer daar ry. Alles is naby geleë binne stap afstand.
In 2006 het die strand n knou gekry deur die see wat land teruggevat het. Was nie sedert dan weerdaar nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek stem saam oor villa spa. Ons was eenkeer daar toe natalia vol bespreek was en is nie spyt nie.
Ook agtergekom die eienaars is bekendes.
Die villa verdien sy sterre.
Ek beplan om n draai by Dolphin te gaan maak (buite seisoen)is daar n spesifieke staanplek of staanplekke wat julle wat al daar was kan aanbeveel?
Soek jy meer son of meer skaduwee?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
See liefhebber nee wat ek is nie baie vol stories nie,net n overall lekker staanplek,as ek nou wel kan kies sal ek seker se so 50/50.....
Baie dankie
