Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23184 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6770 |
| BrianB | 6016 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3884 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1910 |
| Nico | 1833 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1462 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1356 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 604 |
| Andrew | 524 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 415 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 326 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
DEC / JAN 2026/7
We are you guys going for December?
We going to bring Christmas and New Year in at Mountain Splendour in the Drakensburg with family 😄 we will be there for two and a half weeks. Looking forward to being by the mountains again.
Ons wil weer gaan inloer by The Kingfisher Lodge in Schoemanskloof. Ons was laasjaar daar gedurende die winter waar dit yskoud was en spierwit geryp het. Net lekker chill en rustig wees. Begin Desember beplan ons moontlik see toe
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hierdie Desember bly ons by die huis want die Namibië plaas kinders kom by ons kuier.
Dit gee my kans om heeltemal te herstel en weer fiks te word vir volgende jaar se beplanning.
Ons bly by die huis. Diesel te duur om wa vêr na koel plekke te sleep, en dis hopeloos te warm [be]donnerweer naby Brits in die tyd.
Brian, we haven't planned on going anywhere.
I'm also glad that you have decided to still contribute on the forum.
Die Kers- Nuwejaarstyd bly ons gewoonlik tuis. En aangesien ons by die see woon, kom die kinders/kleinkinders gewoonlik hier kuier. Ons gaan wel die laaste week van Januarie/eerste week van Februarie (14 aande) na Dwarswegstrand waar ons in een van hulle strandfrontwoonstelle gaan bly.
Ons wil weer gaan inloer by The Kingfisher Lodge in Schoemanskloof. Ons was laasjaar daar gedurende die winter waar dit yskoud was en spierwit geryp het. Net lekker chill en rustig wees. Begin Desember beplan ons moontlik see toe
Ons gaan ook 'n draai maak by Kingfisher Lodge. 4 dae daar spandeer dan gaan ons Merry Pebbles toe vir die res van Des.
Sal die aand van 31 Des weer by die huis wees.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons gaan ook 'n draai maak by Kingfisher Lodge. 4 dae daar spandeer dan gaan ons Merry Pebbles toe vir die res van Des.
Sal die aand van 31 Des weer by die huis wees.
Ons is oor Kersfees daar....so gaan julle seker mis. Julle sal seer weer my broer raak kampeer by Merry Pebbles
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons gaan na ons vakansie huis in Groenkloof Pretoria.
If you don’t have to use December as a holiday time rather go in November or January. Much cheaper and quiet.
Paul
Ons gaan na ons vakansie huis in Groenkloof Pretoria.
If you don’t have to use December as a holiday time rather go in November or January. Much cheaper and quiet.
Paul that how we normally do it , however when your children pay for your holiday to camp with them you cannot refuse 😀
Brian. Can I have their numbers please😁
Paul
We are very blessed this is not the first time they have done this for us and we always have a great time together. Also nice to spend quality time with the grandchildren.



