Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1352 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Club Amigos en ander dinge
Ek het by Club Amigos (Rietspruit dam Ventersdorp) bepreek vir 5-8 Mei. Die staanplek is volledig betaal. My dogter se koor en hokkie aktiwiteite verhoed my nou om te gaan. Ek weet dit is kort kennisgewing, maar as iemand belangstel om daarvan gebruik te maak, kontak my asb by 0824910557. Ek wil geen betaling he nie. Soos ek gese het is die naweek volledig betaal. Kontak my net sodat ek die bestuur van Amigos kan verwittig dat iemand anders daar sal staan.
Ek was die afgelope naweek in die Drakensberge en het van Oliviershoek pas gebruik gemaak. Die padwerke is amper voltooi en menige karavane het van die roete gebruik gemaak. Daar is twee sg RY/GO maar dit is vinnig en jy ry deurgaans op nuwe teer - net 'n groot plesier.
Laastens, met my huidige karavaan het ek nie stabiliseerders nodig nie. Ek het twee Trapeziums wat ek op my Super Sport en Fleetline gebruik het. As enigiemand sou belangstel, kan hulle my kontak - geen betaling verwag nie. Ek het nie meer nut daarvoor nie. Ek is in die Potchefstroom omgewing.
Dis nou 'n ding, hoop iemand kan die naweek by jou oorneem.
Soe, dis baie chapperig jy dit weg gee. Hoop daar is iemand wat daarvan kan gebruik maak.
Ons kamp dan by Hartbeeshoek
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dis baie gaaf van julle. Ek hoop iemand neem die aanbod op - dis nie 'n slegte oord nie.
Daar is net moontlik twee probleme - wind en lae watervlak.
not a Doctor nor a GP
Hi Sarel
EK het jou gesms oor die stabilizers, as dit nog beskikbaar is.
Baie groot geskenk, het reed bespreek vir die naweek.
Sarel, dit is nou werklik 'n groot geskenk. Ek sou beslis jou aanbod aanvaar het, maar ongelukkig is dit ons kleindogter se 2 de verjaardag die naweek en alle rëelings is alreeds getref.
Ek sien op snow reprot south africa dat die oord gister deur 'n haelstorm getref is.
Die kampeerders het baie skade gelei.
Voel baie jammer vir hulle.
Nogal groot sakde daar, voel jammer vir die mense.
Net bly ek was nie daar nie.


Oh my that‘s not nice to see, I have been in some strong winds and seen neighbours tents blown apart always traumatic for the owners. Hope they get help in sorting the mess out.
Sjoe nie lekke sterkte daar




