Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |

CaravanParks.com - Resort Rating - RATE & WIN!
Ek is mal oor die resort rating en gebruik dit altyd as ek n nuwe oord oorweeg.
Miskien n voorstel: Kan jul dit nie verpligtend maak om klein beskrywing by te sit nie? Miskien iets soos minimum 100 karakters. Soms kry jy dat iemand iets 1/5 rate maar sonder beskrywing of rede....dis info wat vir my belangrik is tydens besluit. Selfs as dit 5/5 is sal ek ook graag wil weet hoekom dIt so wonderlik is.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Thank you for your valued input.
We will take your thoughts into consideration for when we do some upgrades to Resort Ratings in future. Please feel free to add more about this topic.
Yes for sure, I also use the rating of a resort to determine if its worth a visit. That is if the resort is willing to participate in the rating system.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek is mal oor die resort rating en gebruik dit altyd as ek n nuwe oord oorweeg.
Miskien n voorstel: Kan jul dit nie verpligtend maak om klein beskrywing by te sit nie? Miskien iets soos minimum 100 karakters. Soms kry jy dat iemand iets 1/5 rate maar sonder beskrywing of rede....dis info wat vir my belangrik is tydens besluit. Selfs as dit 5/5 is sal ek ook graag wil weet hoekom dIt so wonderlik is.
Stem beslis saam - ek slaan ook die nodige verwysing na en is teleurgesteld as daar net 'n sterretjie verwysing is na belangrike aspekte.
Stem beslis saam - ek slaan ook die nodige verwysing na en is teleurgesteld as daar net 'n sterretjie verwysing is na belangrike aspekte.
Ek het 'n lys van "Resort Ratings" op 'n "spreadsheet" wat ek gereels op datum hou. Daarop verskyn slegs oorde wat minstens 4 uit 5 "sterre" gekry het vir "Ablutions" en "Security" - en dit is hoofsaaklik die oorde wat ek gebruik. Indien 'n oord vir 2 jaar nie ge-"rate" is nie (afgesien van die "sterre" wat dit gekry het), word dit van my lys verwyder.