Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23095 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18492 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5984 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3798 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2206 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 589 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 362 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
C1 Caravette 5
Hi guys, I'm a new caravaner. Bad thing is my weight plate got missing after our first camping trip. Can someone please help me and advice me how to solve this problem.
I love in Cape Town.
Email me , donovanjnthn7@gmail.com
Dankie manne
Hi.. Kontak Burquip in Kaapstad.. hulle sal jou kan help om die dataplaat te vervang.
JY Gaan die papiere van die woonwa en jou ID document moet saamvat dat jy kan bewys dis joune
Verder kry hulle al die informasie van registrasie document af.
Sal ook dalk net Polisie verklaring moet saamvat
Baie dankie Ponius, ek waardeur. Ek moet net sorg dat die nuwe een reg vas geriwit is
Dit is soos wat Theo se. Jy kan die ID Plaatjie by Burquip, trailer spares plek of selfs Midas koop.
Die info wat jy daarop aanbring kry jy van die NATIS papiere af. Neem maar 'n foto van 'n bestaande ID plaatjie sodat jy kan seker maak dat die plaatjie wat jy koop maak voorsiening vir die regte velde/informasie wat daarop aangebring word. Want daar is 'n paar plaatjies op die mark en almal lyk nie dieselfde nie hulle het 'n paar verskille.
Die grootste issue is om die regte groote letter/syfer punches te kry. As ek reg onthou is die letters 7-8mm groot.
So jy kan dit self doen as jy die punches kan kry.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dankie Leon, ja ek het hulle op internet gesien weet jy die plaat is R30. Kan jy glo. Weer eens dankie baie, Nou Kan ek haak en weg wees




