Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3794 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Bush n Buck Private Game Farm
Haai daar Nick, ja, ons het al daar gekamp en sal weer gaan. Dit is ook die moeite werd om na die verskillende verslae te kyk omtrent hierdie kamp.
Die staanplekke aan die noorde kant, d.w.s regs as jy by die hek inkom, ( tot by so staanplek 10) is klein. probeer liewers laer af kamp.
Die geriewe, ablusies ens. is puik, baie skoon met geen probleme.
Die diere is volop, maar ............ die golfkarretjies jaag meeste van hulle weg, ook a.g.v. mense wat op die golfkarretjies ry wat drink, en te hard praat! Ons het ook 'n probleem ondervind met kinders wat (sogenaamd onder toesig van die ouers!) die golfkarretjies bestuur en nie 'n benul het van wat of hoe om te reageer as hulle by voetgangers of fietsryers kom nie - groot probleem en ek het self al in die bosse beland om uit die pad te kom van hierdie "bestuurders". Maar, lekker paadjies en roetes om te loop en fiets te ry (neem jou eie een saam, aangesien hulle nbie fietse verhuur nie.)
Laat weet hoe julle dit ondervind!!
Al klagte wat ek aan kan dink is dat die kamp redelik naby aan die pad is en mens heel aand die motors/trokke gehoor verby ry het.
Het einde Januarie daar gekamp. Het dit baie geniet. In Suid oostelike hoek van die gronde is n plaas dam. Klein visstok met erdwurms en dobbertjie sal jy groot kurpers vang. Catch and release.
Klein woefers is ook welkom met vooraf reelings. Lekker plek. Was my tweede keer daar en sal verseker weer gaan.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Leon. Hoe was jou kuier hier gewees afgelope naweek?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜




