Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Beste roete van Middelburg na Swadini?
More almal
Watter roete sal julle aanbeveel vanaf Middelburg na Swadini met n Classique, en hoekom:
Belfast, Dullstroom Lydenburg, Orichstad (Bekende pad, maar potholes..?)
Machadodorp, Lydenburg, Origstad?
Stoffberg, Lydenburg, Orichstad?
Nelspruit, Witrivier, Hazyview, Bosbokrand?
Hoor graag van julle
Pieter met n pad karavaan net 2 opsies vir jou .1 is Nelspruit, Witrivier ,Bosbokrant ek weet nie waarheen jy gaan maar as jy Kruger toe gaan Hazyview dan by Phabeni hek in .Of weereens as jy Kruger toe gaan kan jy by Malelane hek ingaan of as jy heel noord moet gaan, slaap 1 nag oor daar by die Gholfbaan by Melane hek en ry dan die volgende oggend vroeg deur die Wildtuin .Die pad Oor Dullstroom is totaal nie geskik vir n Karavaan die mense breek die karavane ,ek het gesien mense wat hulle karavane se A raam daar afbreek aste buig ens .Die Pad Machadodorp die een wat jy net na daai duur tolhek afdraai na Leydenburg ry mens stukke langs die pad hy is eers sleg .Ek het ook n Classique sal nooit daai 2 paaie ry .Die lelikste stuk is nou na Orighstad en daai Abel Erasmus pass gedeelte daar is teer weg net stukke grond .So besluit maar dit is wat ek jou kan sê hoop dit help .
Baie dankie Willie! Lyk vir my daar is eintlik maar net een pad nou en dis Nelspruit, Bosbokrant oor...
Ja Pieter vir jou ongelukkig is dit so .Ek woon in die Vrystaat ek gaan elke jaar gedurende die wintermaande Swadini toe en ons ry Pietersburg Tzaneen groot draai maar ek sien nie kans om my Karavaan tebeskadig .Mooi ry geniet die vakansie
Dankie Willie!
Veilig sleep en geniet dit.
MIddelburg Kaap of Middelburg MP? In MP is jy so te sê op die voerstoep en dan het jy seker kennis van die padtoestande.
Onthou net, Bosbokrand het spoed hobbels wat skrik vir nik, was Junie, Julie daardeur en A raam skraap daaroor.
MIddelburg Kaap of Middelburg MP? In MP is jy so te sê op die voerstoep en dan het jy seker kennis van die padtoestande.
Theo.
Sien sy profiel. Middelburg MP.....lol.
Toe ons begin Mei by Swadini was, het ons kamp bure vanaf Merry Pebbles gekom. Hulle het vir my genoem dat die pad heel okay was en dat potholes aandag geniet het. Ek kan egter nie bevestig nie omdat ons via Pietersburg/Tzaneen gekom het.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ou gesprekslyn, maar ek soek asseblef nuwer inligting.
Ons gaan Januarie Swadini toe en sal graag van die pad toestande wil hoor.
Ons kyk na Middelburg se omgewing (N12), van daar wys google oor Dullstroom?
My gevoel is dat Nelspruit sou dalk beter pad wees, weet nie, ek sleep 'n pad karavaan.
Kan julle asb help met advies, ek sal dit waardeer.
My broer het 8 Oktober Lydenburg - Dulstroom gery. Sy terugvoer was dat pad reggemaak is, maar nie oorgeteer nie.....patchwerk. Hy sê jy kan met karavaan sleep, maar is nie 100% gelyk nie agv patchwerk
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Baie dankie Relaxed Camper, ek waardeer jou terugvoer.
My vraag is net of die "patch" werk gaan hou?
Indien dit gedoen is soos hulle dit in Pretoria en Centurion doen, is hy teen Januarie al weer vol slaggate.
More, Ek het die pad Julie gery na Swadini met die karavaan. Die Dullstroom - Lydenburg pad is ok. Probleem was deur Lydenburg en die eerste 5-10 km daarna, was padwerke en sleg. Indien daai padwerke klaar is (behoort te wees) sal daai gedeelte goed wees, stukke was heeltemal oorgeteer.
My grootste frustasie op die pad was wit Fortuna's - die pad was vervuil van hulle, hulle ry almal so 80km/h. Vermoed dus nuwe staats aanstellings wat met nuwe voertuie ry of gekoopte bestuurslisensies.
Kobus & Ada




