Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1352 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Bande
More Almal,
My Penta het 185 R 14c bande op... kan ek groter gaan na 195 R 14c sonder skuur ?
Wil net seker maak want die 185's is duurder omdat dit nie baie gebruik word nie.
As jou karavaan gelig is sal hy nie skuur ,maar as hy nie gelig is sal hy waarskynlik skuur, as jy op n ongelyk pad ry .Ek het n Classique ek moes hom laat lig om die 195 / 14 bande optesit .Dit is my mening ,miskien kan die manne met die Pentas jou beter help.
Die versil in breedte is so gering, slegs 1cm dus 5mm aan elke kant dat dit onwaarskynlik n verskil sal maak. Met bakkiebande of commercials is die profiel gewoonlik 80% so die deursneë is nog kleiner. Ek sou aanraai jy ondersoek die ruimte om die wiele. Ander karavane mag dalk bietjie van joue verskil oa oor die toestande van die ondserskeie karavane se veerstelsels.
Ek kan nie lig, mis die garage deur net net
My 2015 Exclusive het 195 R 14C Velocity bande op. Dit is warme hy uitgekom het.
Ek sien die ouer modelle (2011-2012) het 185 R 14C as standaard opgehad.
Ek glo dus 185 of 195 sal ok wees in die ruimte bokant die wiel. Soos Fred noem die verskil is 5mm. Blaas die 195 bande net bietjie aff vir die garage deur.
Paul
Die karavaan sal maar 4mm hoër loop, (8mm÷2) so moonlik is die garagedeur ook nie n probleem nie. Maar as hierdie hoogte uiters kritiek is, moet jy eerder die deursnee van die 195s vergelyk met jou bestaande 185s. Verskillende maak bande is nie altyd presies eenders nie en as jou bande al kwaai afgeloop het, sal hulle deursnee ook kleiner as nuwes wees. Onthou dat as daar wel n verskil tussen die bande is, sal die verskil in hoogte van die karavaan slegs die helfte daarvan wees.
Jy kan ook die karavaan se wiele effens afblaas om dit in en uit die garage te kry. Daardeur kan jy n hele paar sentimeter wen. Die afblaas en opblaas is lastig en as jy hom met die hand moet hanteer gaan hy moeiliker stoot maar dis darem n oplossing.
Ek is juis nou besig met n projek om my Ventertjie se 10 duim wiele met 13 duims te vervang. Op papier lyk dit of die spasie bo die wiel voldoende sal wees maar sal maar sien hoe lyk dit werklik wanneer ek die wiele kry. Dalk sal ek die waentjie effens moet lig. Dit lyk my "spacers" kan nie oor die toonbank gekoop kan word nie so ek sal dit dalk self moet maak. Of weet iemand waar ek sulkes kan koop, in Pretoria verkieslik want ons gaan gereeld na ons kinders daar.
Ek het maar die 195's gekoop... goeie prys gekry op 2 x Firestone CV 2020 vir R1400 stuk by Supaquick.
Op my regal het ek deep dish mag opgehad en die band se buitewand het die plastic fender gemis met 10mm en nooit moeilikheid gehad so ek gaan maar dieselle doen met die Penta.
As hulle nie werk nie sal ek plan maak
Soos Daai...

Ek het 195 R14C bande op my Exclusive. Tans skuur hulle nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
My van has standard 195 R14C. I had the Firestone CV 2020 tyres on but they never got to 10000 Km. Did discover that the one shock was damaged so maybe that was the cause. Replaced both shocks and fitted new tyres, hopefully these (Ceat Milaze LT) will last longer than the Firestones did. I wish I noted what make the original tyres were when we imported the van from Germany.
Watter jaar model is jou Exclusive Leon?
Die 2011-2012 specs wys 185 R 14C

Paul
My Exclusive came out with the 195 R 14C Raptor Velocity tyres. These are tyres specificaly made for Tiger Wheel and Tyre and can only be bought from them. I got over 100 000Km and 8 years service out of them and one puncture from a self tap screw. So I fitted the same again.
They were just getting old and I wanted peace of mind.
Paul
2011 Model
Ek het die bande self laas jaar opgesit. Het gesukkel om 185 R14 C te kry.
Maar ek is gelukkig tans met die bande.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
die profiel is 100% dus is die rubber deel van die band gelyk aan die breete nl 185=185 en 195 = 195 so die middel pint van die as sal 10mm hoer wees en algehele hoogte van band dus 20mm
jou wiel boog sal dus op swaarse laai punt en stamp meer as 10 mm vry spasie moet he
jou wa se dak sal dus 10 mm hoer staan
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Wat ook inaanmerking geneem moet word, is die slytasie op die stubaxle se rubbers .Dit veroosaak ook dat die karavaan sal sak ,so jy kan nou reg wees met die 195 bande ,maar soos slytasie kom, gaan jy miskien probleme kry .Wat die slytasie ook veroprsaak, wat mense nie weet ,dit laat jou bande skeef afloop, omdat die wiel effens na binne beweeg met die slytasie
Ek is juis nou besig met n projek om my Ventertjie se 10 duim wiele met 13 duims te vervang. Op papier lyk dit of die spasie bo die wiel voldoende sal wees maar sal maar sien hoe lyk dit werklik wanneer ek die wiele kry. Dalk sal ek die waentjie effens moet lig. Dit lyk my "spacers" kan nie oor die toonbank gekoop kan word nie so ek sal dit dalk self moet maak. Of weet iemand waar ek sulkes kan koop, in Pretoria verkieslik want ons gaan gereeld na ons kinders daar.
Fred laat weet ons meer hiervan. Klink na grênd idee.
Maak so Danie. Die wiele is nou by ons kinders in Pretoria en ek sal dit eers oor n maand kry.
Die sleepwa is n 1983 Ventertjie en het nog sy oorspronlike kruislaag spaarband wat ek nog nooit nodig gehad het nie. Die rubber is hard maar daar is geen barsies nie. Ek sal een van die 10 duim wiele wat ek afhaal voortaan as spaar gebruik.Die waentjie het al baie kilos gery, hoeveel weet ek nie maar hy staan maar nog altyd in n toe garage so sy toestand is nog goed.
Terwyl ek nou aan die wiele moes werk, diens ek sommer ook die wiellaers. Hulle is nog tiptop maar die ghries het nogal dik geword en die seëls is nie meer elasties nie. Ek herpak die laers en vervang die seëls.
Ek het so terloops jare gelede silikon blokkies op die as aangebring omdat die as aanvanklik teen die onderstel gestamp het as die vrag swaar en die pad ongelyk was, en die hou steeds.
Fred daar waar die bladvere en die as van die S/wa by mekaar kom is mos U-bolts. Tussen die As en die Bladveer is 'n plaatjie wat voorsiening maak vir die ronding van die As en die plat oppervlak van die bladveer. Hy het ook 'n gaatjie in om plek te maak vir die middel boudjie wat die vere aan mekaar hou.
Plaas 'n 25mm spacer (Rectangular Bar 25 x 50 x 100mm) tussen die bladvere en adapter plaatjie. Jy sal nuwe U-bolts moet koop vir die hoogte verskil.
Jy gaan verbaas wees wat die 25mm spacertjie doen met die lig van die S/wa oor die wheel Arches. Hier is 'n trailer plek in Centurion wat die klein spacers verkoop. Ek vermoed dis vir opgradering van 10"wiele na 13"wiele toe.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !




