Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3792 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 358 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Balsamiese (balsamic) perske hoender
olie vir braai
1 ui fyn gekap
1 pakkie hoender fillets in die helfte gesny en gooi sout en peper op die fillets
fyn knoffel in die bottel met sous na smaaak
kwart koppie balsamiese sous
2 koppies perskes in lang stukke gesny
sout en peper na smaak
vars basilie blare fyn gekap kwart koppie
gooi olie in die pan en maak warm
plaas fyn gekapte ui in olie en braai tot sag en skep uit
plaas nou die hoender fillets in die pan en braai aan albei kante tto lekker bruin
haal uit en plaas op n bord
gooi nou die ui terug in die pan saam met die knoffel braai tot sag en gooi die balsamiese sous by die uie en roer goed deur
laat die sous n bietjie af kook
gooi nou die perskes by met nog n bietjie sout en peper laat dit vir n paar minute prut en roer goeddeur
plaas nou die hoender terig in die pan en roer alles goed deur en laat dit prut vir so ongeveer 5 na 6 minute
haal nou van die stoof of vuur en strooi n bietjie van die fyn basiele blare oor en geniet




