Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23231 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6022 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3909 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 456 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Baie groot buffels
Vandag sien ons die grootste buffel in 'n trop wat ek nog ooit gesien het. Die trop wei op die S94 tussen Letaba en die S46.
Vir wie sou belangstel. Hier in Letaba omgewing is daar geen Cellc ontvangs nie - nie eers roaming op Voda nie alhoewel Voda en MTN wel redelik sein het maar nie die heeltyd nie.
Vir die wat sou belangstel -23.88523,31.61706
Daar is baie wat sulke horings het soos die foto hieronder. Daar is een groot meneer wat meer bruin hare op sy rug het. Lyk amper soos 'n kwaai hond wat se hare regop staan :)



Vanoggend gelees van mense wat so paar jaar terrug aangeval is deur ou daggaboy. Was gelukkig om te oorleef, maar nie sonder ernstige beseerings nie...
Pragtige diere.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Goed Danie, ons is nou almal BAIE jaloers omtrent julle ervarings en dinge in die KNP. Luiperde, groot buffels ..... fantasies my vriend, baie mooi!


Sjoe, ja, dis wanneer jy nie kan besluit of dit 'n uitsonderlike of 'n vreesaan0ajende belewenis is nie!
Het eenkeer so tussen 'n trop olifante beland waar hulle MINUS 1 mm van my kar af beweeg het. Kon nie terugstoot nie, want agter my was voertuie in die draai en teen 'n opdraende. Moes omtrent my arme vroutjie laaf na die tyd!!!!


Dankie vir die foto.
Geniet die Wildtuin.

ons het een jaar oppad orpen kamp toe, was by tamboti tent kampie gewees, kry hele trop leeus oor die pad tot ini gras le. Kon ook nie verby kom nie, en hek maak toe. My word, ons het omtrent moes jaag eventually toe ons 'n gaatjie deur die bos om hulle kry. En kyk, hulle weet dit hulle plek, so hulle het nie 'n saak met jou nie.
Noodloos om te se, ons was op die kop by die kamp, lekker bottel amarula gekoop, en by tambotie voor toe hek gekom, oops, gelukkig was hy nie gesluit nie, maar moes uitklim en oopmaak, het omtrent gepanic. Wat 'n lekker aand was daai nie, met lekker braaivleisie en daai amarula om al ons sightings vir die dag mee te vier.
Dit was nog voor die kids daar was, toe kon ons nog amarula bekostig...lol






Dankie Geert. Waar en wanneer het julle hierdie trop buffels gesien - party met eienardige horings ?

Ons was laas Donderdag tot Sondag op n wildsplaas naby Dwaalboom gewees. Ons het elke oggend saam met die plaas mense gegaan om die buffels te gaan voer. Was n lekker ervaring om so in die middel van so n klomp buffels te wees.
Pragtige diere.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !





