Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23239 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6792 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3935 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 614 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 462 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |

Badplaas review
Now why would Jurgens CI have a conference/rally there first week in September if the ablutions look like this. The resort will probably make sure all is fixed by then, and use the Conference/Rally to promote the camping part again.
Altyd lekker by Badplaas besig maar lekker.
Willem ek kan glo dat dit altyd lekker kan wees, maar daai lekker kom tot 'n skielike STOP as die plek lyk so wat dit hier beskryf word.
Hi Sharon,
If you use Microsoft you should have the functionality, if not then you can down load it from the Microsoft website http://www.microsoft.com/windowsxp/Downloads/powertoys/Xppowertoys.mspx
When it’s done you right click on the photo and select “Resize Pictures” and select the “Medium” size this should resize your photo to less than 100kb which will then be fit to load. Remember that you can highlight more than one photo and it will resize them all and the system creates a duplicate photo and will not affect the original photo.


so at the top is the rubbish on the walking trail, as you can see the colour has been bleached from the paper cause it's been out so long and no it is not much but it was everywhere, including right behind our site.
next is a pic of the lovely green walkways which are beautiful but so is everywhere where the public can see.
Mouldy shower is next, look at the mould in the grouting, thatis not a day or weeks build up.
The bath, who wants to get in there?
when I showed Hubby these pics he said this was much better than the mens toilets.
thanks for the posting help Wilsur just hope the detail comes though in the pics.
Theo,
Ek kan jou gerusstel. Jy hoef nie te kanselleer nie. Ons was die naweek van 3 tot 5 Feb van jaar daar.
op daai stadium was hul besig om die bad kamers op te gradeer. Die badens, storte, wasbakke en spieels was reeds vervang by van die blokke. Dit is nou baie modern en netjies. Dit is minstens 3 maalper dag skoon gemaak. Het nie fotos nou byderhand nie. Sal more oplaai. Ons gaan self weer in Okt of Nov
Anton geniet dit daar ,ek kamp altyd lekker daar.
Soos lankal belowe hiersdie fotos van bad plaas. Die kamera datum was verkeerd. Dit was die naweek van 3 tot 5 Feb hierdie jaar



Hallo Mene, Ek het toe Badplaas gaan besoek, ek het opppad na die plek oor Carolina gery en die Stop Go gedeelte waar hulle aan die pad werk was nogal 'n gemors.... Wag tot 'n half uur op 'n slag om deur te kom.
Uiteindelik daar aangekom 'n hele dag laat want die koue het my toe eers Donderdag oggend laat ry. Besluit toe op die "B" Kamp, min gras, ou Badkamers maar skoon en al die baddens en teels is re-enameled deur di manne wat jou ou bad weer splinternuut maak. Die hele naweek was die badkamers skoon gehou en tot my verbasing het niemand hulle stompies die hele badkamer vol gegooi ni. Die program wat die oord aangebied het heel aangenaam en ek het selfs saam met die ou mense in die rumatiek bad gaan sit en daar uitgeklim so rooi soos 'n kreef. Daar is vrek baie om te doen en die kinders het ek amper nooit gesien behalwe in die laat middag as die honger beginne roep het.
Die "A" kamp se badkamers is mooi oorgedoen en regtig mooi soos op die fotos.... Die vraag is nou of ek weer Badplaas toe sal gaan ? Defnitief Ja... as die aande bietjie warmer is sal dit 'n lieflike plek wees en hulle het steeds staanplekke oop vir Desember wat ek moontlik oorweeg.
Al slegte ding, My undercover Ford het alweer sy dinge begin, kom terug oor Machadodorp.... Lelike opdraende en daar word die trokkie alweer warm, 3 de rat amper in die rooi gaan ek die bult uit, 4 de rat net so hier en daar in die pas en dan loop sy mooi.... Nou ja... Sorry for the englaaish speaking peoples ... Afrikaanse berig deur Haas Das.
Bly om te sien die badkamers is so netjies. Dankie vir die fotos Anton. Theo weet jy dalk of die ander kampe se badkamers ook so opgegradeer gaan word, of bly hulle slegs by die oordoen van die baddens?




