Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1352 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
12v yskas
Ek het gister hierdie 12v yskas by Kloppers gesien. Dit lyk of dit n gewone yskas is met n inverter wat jy bykry? ....of is daar ander tegnologie aan verbonde?




Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Daardie 12 Volt stroom van 25Amp is baie hoog, alhoewel ek wonder of dit die 'start-up' stroom is as kompressor inskop - altans ek hoop só??
Selfs dan, sal die kompressor se 'running current' seker so 15 A wees (ek skat??) Jy sal fris battery benodig om dit te bedien??
Met inverter gaan jy ongelukkig nog verliese ook hê??
Wonder of die kompressor self met 12V of 220V werk??
My 2 sent opinie, maar ek 'stand to be corrected'??
As ek so vinnig kyk is dit die yskas wat ek wil insit. Ek maak eers fondse bymekaar dan net voor ek koop sal ek die detail kry.
As ek my navorsing tans reg het is die 'n 12V yskas, met 'n charge controller by.
Jy moet self 'n battery koop en Solar panele. Die aanbevole battery groote is 'n 200Amp/h battery. Ek beplan om eerder 2x 120Amp/h gel batterye in paralel te gebruik.
Dan is die beplanning ook om die solar charge controller by die huidige Chargemaster van die wa in te plug. Die 12V bedrading van af die wa se chargemaster oor te skuif na die nuwe charge controller toe want die nuwe een gaan die batterye dan laai deur of 220V Eishkom krag, of Son panele.
Maar ja................... tyd is geld en die werk ekke aan.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Tans is kloppers die beste prys vir die 303l yskas. Soos ek al voorheen hier op die forum genoem het is die yskas groter as my huidige yskas en as gevolg van die lengte verskil gaan ek net die klein kassie bokant my huidige yskas moet inboet vir die verandering, breedte en diepte sal hy pragtig pas.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek dink Geert is reg. Dit is n’ 220v yskas met n’ grid-tie inverter. Die inverter het n’ solar pannel inset en n’ battery uutset. Dit lyk ook vir my die battery uitset is vir n’ Lithium battery.
Miskien is ek verkeerd want ek het nog nie self gaan kyk nie, maar op daai swart box staan “Solar Off Grid” wat n’ Gridtie inverter is. Ek het een vir my huis Samsung yskas om hom aan die gang te hou geduurende krag onderbreekings. Hy laai die 24v 208Ah Lithium battery van Eskom of son krag.
Paul
Ek dink Geert is reg. Dit is n’ 220v yskas met n’ grid-tie inverter. Die inverter het n’ solar pannel inset en n’ battery uutset. Dit lyk ook vir my die battery uitset is vir n’ Lithium battery.
Miskien is ek verkeerd want ek het nog nie self gaan kyk nie, maar op daai swart box staan “Solar Off Grid” wat n’ Gridtie inverter is. Ek het een vir my huis Samsung yskas om hom aan die gang te hou geduurende krag onderbreekings. Hy laai die 24v 208Ah Lithium battery van Eskom of son krag.
Dit is reg ek sal eers mooi die kat uit die boom kyk as ek reg is om te koop.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Van kragonderbrekings gepraat, is dit nie wonderlik dat dit nie meer gebeur nie? Kan dit wees dat dit werklik iets van die verlede is? Ek het maande laas my bystandstelsel moes gebruik. Dink net wat dit die land sou kos as die sogenaamde 'power ships' kontrak deurgevoer sou gewees het!
Ons het so een keer in n’ maand n’ krag onderbreeking. Kabel diefstal. Nou al vir jaare lank. Dan is die krag vir 2 dae aff. Die 208Ah Lithium maak dit net. Ek het nie son krag gekoppel nie net Eskom.
Paul
Ja Leon ek weet jy sal.
Ek het nog nooit van n’ 12v compressor (Danfoss BD35) yskas gehoor wat meer as 200L is nie.
Paul




