Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 358 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
slow cooker bees en spek bredie
1 kg bees op gesny in klein blokkies
1 pakkie spek in stukkies gesny
koekmeel om bees vleis in te rol
sout en peper na smaak fyn knoffel na smaak
2 uie grof gekap
2 wortels skoon gemaak en in blokkies gekap
2 eetlepels paprika
1 eetlepel fyn droog oregano
1 en n halwe koppie bees ekstrak
1 pakkie tamatie puree
1 blik tamatie met kruie
1 eetlepel bruin siuker
strooi die koekmeel oor die vleis en braai in n pan tot lig bruin
haal uit en braai dan die spek en haal uit
gooi nou die uie in die pan en braai so vir n minuut en gooi dan die knoffel by en braai tto sag
gooi die uie, wortels, tamatie puree, bruin suiker, oregano, paprika, blik tamatie in die slow cooker en roer goed deur
plaas nou die vleis en spek in die slow cooker en goooi nou die bees ekstrak oor en roer geod deur
plaas die lid op en laat dit slow cook of op stadig of op hoog gewoonlik sit ek dit op hoog
na n paar uur toets die vleis of sag is en kook tot vleis sag is
as die sous te dun is meng n bietjie water saam met mieliestysel of (cornstarch) en gooi oor sous om dit n bietjie dikker te maak
geniet saam op kapok aartappels
Herman, dit klink nou lekker. Maak dit sommer by die huis.
Groete
geniet
.
Paul
Ek sukkel met hierdie interface!
Paul




