Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Uiters onbedagsame kamper.
Lees in die Maart Caravan and Outdoor van 'n kamper wat na hy op gehaak het, maak hy sy porta potti sommer so op die gras leeg, volgens die skrywer, was die ou so 10m van die ablusie blok af![]()
Kan mens regtig so onbedagsaam wees?
Sjoe, skaam die man hom nie?????? Ek hoop dit was darem net nommer een in daai potjie, wat ook erg genoeg is.![]()
Hy het seker gevoel dit was n @#$ staanplek.
Just joking, this camper has no respect for himself or his fellow campers. He must be named and shamed. The only way to get rid of people like that. You cannot call them campers as real campers won't do that.
NOU HET EK ALLES GEHOOR!!
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
As die ou bereid is om dit te doen, kan ek my net voorstel hoe sy persoonlike lewenswyse is gaande netheid.
Al braai daai ou die lekkerste vleis, sal ek maar eerder hou by 'n stuk droë brood.
Goeiemôre kampers,
I will attempt to address this challenge in the tale of the Queen.
How in principal, does the behaviour of this specific camper differ from people who dump their dishwashing water or his shower water on a site.
The general feeling might be that dumping sewerage is worse than "normal" grey water but if you are on the receiving end, what is the difference???
To me both these actions are unacceptable as I definitely would not like to camp in the greywater outlet of the previous camper, so, what is the difference???
Is it acceptable or not???
What is your view, or am I a lonely grumpy old bugger.
Andrè, ek het een keer in my tydperk wat ek kamp 'n probleem gehad met grys water en dit was by Koppisol waar daar 'n klub saamtrek was. Die kampeerders het al die krane ge-annekseer en sodoende moes ons abblusies toe stap om water te bekom. Asook gedurende stort tye het hulle nie 'n drentel omgegee oor die lopende gryswater nie.
By ander oorde het ek nog nooit so iets tee gekom nie. Ek is onseker of dit alles afhang van die abblusie blokke se netheid of nie, maar tog beskik Koppisol oor 'n baie netjiese abblusie blok.
Gewoonlik as ons gaan kamp, word skottelgoed water gedamp by die oord se skottelgoed opwas area.
Wat kan nog gebeur.
Hy was seker moeg gekla by die bestuur oor honde wat op die ander staanplekke hulle ding doen toe doen hy maar sy ding.
Ek is 99% van die tyd kaalvoet en wil nie in mense of honde $%%@# trap nie.
aan die ander kant van ablusie braai was plek, ek se vir my vrou ek wonder hoeveel mense het hulle porta potti al daarin uitgegooi my woorde was skaars koud toe maak n ou sy porta potti daar leeg, gelukkig nie my braai daar gewas nie want ek het geweet dis wat baie kampers gaan doen, maar jy kry sulke kampers ook,te hel met die res van ons.
Na aanleiding van 'n vorige beskuldiging, voor julle afleidings maak, dit was nie ek nie! (Johann ken my en kan dit beaam).
not a Doctor nor a GP
Mense se selfone het kameras. Neem die ou af terwyl hy dit doen. As hy sy oë uitvee weet almal van hom.
Hy sal nie maklik n kamplek weer kry nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



