Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23183 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6769 |
| BrianB | 6016 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3884 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1910 |
| Nico | 1833 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1462 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1356 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 604 |
| Andrew | 524 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 415 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 326 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
TIME IS MOVING ON
Well did not think that the time of selling our home will come this quickly. Got a email that our property has been logged with the deeds office yesterday. 8-10 days then it will be registered to the new owners.
Slowly but surely everything starts to fall in place for our Full time camping. Will have a docking place at any one of our children if nessesary. Most of you know our circumstances and why we had to sell the house, but yes thats of the past.
Busy clearing out the garage. Packed the Tipper with the things that we will take with us on the full time camping trips. Then sorted out what goes to the kids and what to the dustbin. Had to do this 9 years ago when we moved from PTA North to Centurion. Now I am moving nowhere. If it's not going along camping it goes to the kids.
Whish I had a bit more time.............................. but when will you then stop asking for more time.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Good luck and everything of the best Leon.
It was a 'next-big-step' as part of the journey.
It is the one thing we have no control over, rich or poor time stands still for no man. What you do with your time is what counts and now you have a chance to take your time and enjoy every minute. Very best of everything for your journey ahead and we wish you well.
Sterkte Leon
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hou ons op hoogte van waar julle is. Ek dink baie van ons lede sal graag 'n draai by jou wil maak as hulle in dieselfde omgewing is. Wanneer begin die avontuur?
Wishing you all the very best Leon.
Enjoy the journey.
Safe travels.
Nee man Leon - Wat gaan Denel nou maak sonder jou?
Wanneer is die laaste dag op die job?
Enjoy and take care. You will now see many places in SA that you have only heard of and not experienced.
Safe travels !
Oh wow Leon sooooon you join the full time campers !!
Trust you will enjoy the experience and have many wonderful NEW camping experiences all the best in the new adventure.
Thanks for the best wishes everyone. In short:
Placed the house on the market end of May. (Sold it with in a Month and a half) All paperwork done so registration will be with in a week.
Moving to a flat at my daughters house while still working. (Scaling down tremendously)
Last day at work will be 26 Feb 2027. Will stay on in the flat for a month or two just to ensure/confirm pension payouts.
We will probably be on the road PERMANNETLY (If its the Lords Will) by end of April 2027.
By end of next week I will be deptless, own homeless, and everything I do own will either be in the caravan or on the back of the Tipper.
Wanted to start our long stays in Balito but think it would be wise to make a booking at Eiland for the winter of 2027.
(Plan is to never experience cold winter again in future) We mos have a great country to be able to do/travel like that.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Soos dit klink moet mens vroeg vooraf bespreek as jy wil oorwinter by Die Eiland. Ek weet Chris Boucher gaan ook daar wees vir n paar maande. Klink lekker die beplanning en vooruitsig....geniet Leon
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Soos dit klink moet mens vroeg vooraf bespreek as jy wil oorwinter by Die Eiland. Ek weet Chris Boucher gaan ook daar wees vir n paar maande. Klink lekker die beplanning en vooruitsig....geniet Leon
Ons was vanjaar saam met my seun-hulle (wat nog skoolvakansie gebonde is) vir 24 aande by Eiland Spa. Daardie 24 aande het my R25 536 gekos - oftewel R1 064 per nag. My 90 aande bespreking vir volgende jaar kos my R18 870 - oftewel R209,67 per nag.
Eiland Spa laat 150 lankstaners (1 maand of langer) oor die winter-skoolvakansie toe teen die gewone lankstaan-tarief. Voor of na die skoolvakansie is dit makliker om plek te kry.
Skool vakansie tyd by Eiland is te besig vir ons. Ons het bespreek vir Maart / April volgende jaar.
Yep Leon dit is een ding wat ons nie beheer oor het nie - TYD. Sterkte en ons hou julle in ons gebede om reis genade te ontvang waar julle ook al gaan kamp/staan.
Sterkte met jou pad vorentoe, hoop julle ry en kamp voorspoedig, hou die blink kant bo.
Weereens dankie vir die goeie wense. Is nou tans besig om met mense te praat wat die beste opsies in om met die geld vir pensioen.
Ek weet daar is baie sharks daar buite maar as iemand weet van 'n plan wat regtig tans vir hulle werk gee asb meer info.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
So 'n tydjie gelede het 'n persoon op die Forum gevra vir 'n betrekking by 'n vakansie oord. Kan ongelukkig nie die draad opspoor nie. Ek kan onthou dat Leon ook gemeld het dat hy moontlik ook sou belangstel.
EEk het nou op Sleep Saam se FB blad gesien dat daar 'n betrekking ge adverteer word vir 'n egpaar om 'n oord by ddie Hennopsrivier te bestuur.
Vra verskoning omdat ek hierdie draad van Leon gekaap het.
So 'n tydjie gelede het 'n persoon op die Forum gevra vir 'n betrekking by 'n vakansie oord. Kan ongelukkig nie die draad opspoor nie. Ek kan onthou dat Leon ook gemeld het dat hy moontlik ook sou belangstel.
EEk het nou op Sleep Saam se FB blad gesien dat daar 'n betrekking ge adverteer word vir 'n egpaar om 'n oord by ddie Hennopsrivier te bestuur.
Vra verskoning omdat ek hierdie draad van Leon gekaap het.
Hier is advertensie. Maar Hennopspride het al vir hele paar jaar nie meer n kampeer terein nie...net chalets en n waterpark. Wonder of dit nuwe eienaars is....plek was onlangs in die mark

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek onthou Flip n Tilla het ook soms dit gedoen- klink soos 'n goeie idee.
Kontak gerus vir hulle via webblad of bel vir Colla Kruger by 083 400 5000 direk, of dan 021 200 0149. Hulle het kantore in Menlyn/ Faeri glen omgewing. Jy mag maar my naam noem as mnr kruger vra.
Weereens dankie vir die goeie wense. Is nou tans besig om met mense te praat wat die beste opsies in om met die geld vir pensioen.
Ek weet daar is baie sharks daar buite maar as iemand weet van 'n plan wat regtig tans vir hulle werk gee asb meer info.
Leon, you should definitely get advice from more than one registered financial advisor/institution, it will effect your lifestyle and peace of mind going forward. Every time we make financial decisions regarding our investments I have sleepless nights regarding the decisions and what effect it will make on our income. Good luck with your decisions.



