Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23157 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18537 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6769 |
| BrianB | 6005 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3862 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1910 |
| Nico | 1830 |
| Hennie Botha | 1733 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1459 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1356 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 836 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 677 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 598 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 434 |
| Grompie | 403 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 326 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Swartbergpas
Ek het baie keer van Colesberg na Oudtshoorn regs weg geglip en Prince Albert deur gegaan oor Swartberg pas na Oudshoorn net vir die uitsig en adrenalien, natuurlik sonder karavaan.
Hoe is die Swartberg pas deesdae. Daardie dae mag jy nie daar deur gaan met n karavaan. Ek dink vandag ook nie en wat van n bos karavaan ?
Wie was onlangs daar deur ?
Ek is die tweede week van Junie daar.
Sal jou dan kan sê.
Karavane en sleepwaens is steeds verbode. Ek dink nie dit gaan soseer of die voertuig instaat is om die ding oor die berg te sleep nie, maar eerder omdat die pad nou is en dit kan lol as jy om 'n draai 'n ander voertuig van voor af teekom en jy moet agteruit ry. Dis darem 'n fantastiese pad om te ry!
Ons het in Maart 2018 oor die pas gery. Toe was hulle amper klaar om die vloedskade, van die vorige jaar se verspoelings, aan onderkantvan die pas aan die Prins Albert kant reg te maak. Die pas is baie mooi aan die Prins Albert kant van die berg maar hy was toe aan die sleg kant (nie onrybaar nie) aan die Oudtshoorn kant. Jy kon hom steeds met 'n gehuurde VW Polo gery het.
Ons het hom die afgelope Februarie gery. Bly pragtig. Bietjie sinkplaat op plekke maar niks om oor te kla nie.
Ons het vandag die Swartbergpass van Oudtshoorn na Prince Albert en weer terug gery met ń Suzukie dzire. Die pad is in ń gooie toestand en dit was asemroowend. Geen woonwaens of trailers word toe gelaat nie. Ek het well venter trailers gesien. Meiringspoort is nog toe tot December 2026.
Paul
Seker Desember 2027?
Fred, ek het ook die aankondiging gesien. Weliswaar hierdie Desember 2026, maar dit sal glo met ry/stoppe en baie grond verleggings wees.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Net so.
Tans net vir inwooners.
Dit gaan 2 jaar vat vir nomaale verkeers deurgang.
Paul
Met Stop and Go’s.
Paul
Paul, so Meiringspoort gaan nie oop wees vir Desember se vakansieverkeer nie.
Die padsluiting vir normale verkeer is dan seker net buite Beaufort Wes. Dan is R61 na N9 jou enigste teerpad opsie af see toe.
Eintlik moet mens alreeds in Colesberg ingelig word, sodat mens daar al die N9 kan neem.
Wessel ek lees en hoor maar wat die mense in Oudtshoorn sê. Die Oudtshoorn Courant sê:
In the meantime, work on a temporary solution is continuing and the hope is to have one lane open by December. This remains a future target and does not mean the poort is currently accessible.
Hoopenlik is een baan oop vir die December 2026 vakansie verkeer?
Paul
Ja die roete tans is via Middleburg en Willowmore. Die N9. Daar is tans ń stop en go waar die N9 aansluit by die N12…..5km lank.
Paul



