Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Springboks 2026 Fixtures – Plan your braai and score predictions

I doubt it whether I will watch any of the July tests. I will be at ATKV Eiland Spa during the tests against England and Wales and in Shingwedzi for the test against Scotland. All three matches kick off at 17:40 and that is braai time (and 'bushveld TV' time) at the respective places. I love watching rugby, especially the Springbok matches, but I am not "married" to rugby. However, I will keep a close eye on the live scores.
Ek het kaartjies gekoop vir die soccer city wedstyd...sien uit
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het ongelukkig nie die vermoe om die wedstryde te kyk nie. So vriende WhatsApp gewoonlik vir my die score. En dan gaan kyk ek na die tyd die highlights op Youtube.
Go Bokke Go!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek glo en vertrou die Rugby gaan beter begin vir SA as die world cup sokker......................
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
We will be in Shingwedzi from mid July until the end of August.
We have two options to watch. The rugby is on in the resturant or I stream on my laptop or my Android TV box. That evening Rugby is more important than the braai. We usually watch and eat at the resturant.
Leon wat bedoel jy "nie die vermoe om"? Is jy siek? :-))
My vrou raak buite haarself opgewonde. Dus is sy huiwerig om in n' publieke area te kyk.
Paul

Ons was laasjaar in Satara tydens n groot game....daai restaurant op die dek was propvol mense, mense het eie stoele begin aandra.
Die ander groot game was oppad wildtuin toe. Ons het toe by The Kingfisher lodge bebly vir 3 aande. Die aand was bitterkoud....water in krane het gevries. Oms het toe in hul restaurant ge-eet. Was lekker gesellig met n warm kaggelvuur.Ons het daai oggend forel gevang...die sjefs het dit vir ons gaargemaak vir aand ete

Die game by The Kingfisher was die eindstryd tussen Blou bulle en Leinster......vanaand herhaal die episode homswlf weer op dieselfde veld. Hoop die telling is vanaand in Bulle se guns. Die forel op bord is wat ek en my vrou die oggend gevang het
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het nou n' 15.6 duim monitor by Takealot vir my Android TV of decodeerder gekoop. Hy is full HD (1920x1080) en het n' mini-HDMI en twee USB-C insette en 2 ingeboude speakers. My 32 duim JVC TV wat ek eintelik vir die woonwa gekoop het is te groot en lomp om saam te vat vir n' TV. Ons kyk min TV.....net eintelik sport.
Ons het al by Shingwedzi en Satara se resturante Springbok games gekyk. Dit is baia geselig. Veral as ons besig is om te wen.
As n' mens vir twee maande of langer in die Wildtuin staan is gewoontes baia anders as wat jy net vir n'week staan. Ons ry nie elke dag uit nie en ons kyk TV en luister radio. Ons doen dan baia dinge wat ons ook tuis doen......immers dit is ons huis weg van die huis aff. Ek vat by voorbeeld 10 sakke hout van Phalaborwa op my dakrak saam. Dit moet my ten minste vir n' maand hou. Kry party keer sulke skeewe kyke.
Reg vir die bokke.
Paul
.....en hier maak ek my reg vir n lekker finaal. Vuur reeds aangesteek, TV opgesit onder afdak, lekker vleisie en klaargemaakte slaaie gekoop, ysmasjien hardloop en 1ste vuil Coke gegooi. Ek weet nie hoekom nie, maar was onder die indruk die Bulle/Leinster game is vanaand. Tot ek nou op ander draad lees en sien Paul skryf die 19de.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek was ook onder die indruk dat die finaal vanaand is. Wel - nou sal ek dit kan kyk, want ek is Woensdag terug in SA. Maar die eerste 3 toetse sal ek ongetwyfeld mis. Soos reeds genoem meng dit in met vuurmaak- en braaityd op my kort vakansie by Eiland en Shingwedzi (alhoewel ek dit by beide plekke kan gaan kyk - as ek wil).
Gelukkig is daar geen toetse in Oktober nie - wanneer ek in Kgalagadi en Augrabies is.
.....en hier maak ek my reg vir n lekker finaal. Vuur reeds aangesteek, TV opgesit onder afdak, lekker vleisie en klaargemaakte slaaie gekoop, ysmasjien hardloop en 1ste vuil Coke gegooi. Ek weet nie hoekom nie, maar was onder die indruk die Bulle/Leinster game is vanaand. Tot ek nou op ander draad lees en sien Paul skryf die 19de.
Geert ek is seeker jy het maar net voort gegaan asof daar n' game is.
Paul
Jip...steeds lekker gekuier. Het sokker tussen Kanada en Bosnia gekyk
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜