Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23105 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6743 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3812 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2209 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 591 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 373 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Sabbatical
Taking a sabbatical here guys. May come back later if things change - I have let admin know.
Thanks for all your valued input to this form, it has certainly helped me lots over the years. We have shared many new experiences and campsites and technical information and laughs together.
However, I've now had enough of recipes to last me a lifetime. Will move to the alternative forums for my camping needs.
May still get to camp with some of you over time - happy camping and safe travels. If it's Dethleffs it may be me :) only a few of us around,
I will be more active other caravan forums. Some of you have my cell # and may contact me that way.
Cheers for now.
B
That makes 2 of us...........
Ek werk hoofsaaklik vanaf "active page" .....daar kry jy n mengsel van alles.

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek werk ook soos Geert. Lees en neem deel aan onderwerpe wat my interesseer.
As 'n onderwerp my nie prikkel nie, hou ek maar net verby.
Wat miskien kan werk....ek weet nie of dit moontlik is om dit so te verander nie, maar as mens registreer om op forum te gesels, dan n moet n lys opkom van al die forum onder afdelings. Dan click jy by registrasie watter afdelings jy in belang stel en dis al wat dan opkom op jou latest feed. So as jy byvoorbeeld nie in resepte of tegniese aspekte belang stel nie, los jy dit oop en jy sien dit nooit nie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Soos Grompie sê - hou net verby dit wat jou nie interesseer nie.
Dink dis op die ou einde die beste. Ek sien daar is tans 25433 topics waarvan 797 te doen het met resepte. Dit beteken dat daar 24636 ander drade is om aan deel te neem, maar dan oor die 3% opskudding maak omdat mens nie daarvan hou nie?. Dan soos ek op die ander draad ook gesien het is daar n persoon wat al 14 jaar lid is en nog net 16 comments gemaak het.....en diè comments wat hy maak is lyk my om ander wat wel aktief deelneem en bydrae wil lewer af te kraak en probeer admin voorskryf wat om te doen en hopenlik n aktiewe lid te blok terwyl hy wat niks positiefs bydra nie, probeer die forum bestuur hoe hy dit wil hê.
Soos voorgeen ook al gelees, is daar n hele klomp wat laas genoem het dat hulle net lees, maar nie wil skryf nie. Al gedink hoe dit gaan wees as almal daai stelling inneem? Wat gaan daar dan wees om te lees?
Dieselfde met oord ratings.....baie van ons wil weet hoe is dit by n spesifieke oord. Al baie gesien dat hier vrae is oor n sekere oord en dan verwys na ratings wat oud is. Dan besoek die persoon op die ou einde die oord, maar rate dit nie, maar verwag wel dat ander mense moet rate sodat hy/sy dit kan lees en baat vind daarby.
Hierdie is n lekker platform om te deel en te lees.....en ons almal vind baie baat daarby, maar ons moet probeer om almal ons deel te bring - Ons sit seker ook nie by ons werk en kyk hoe ander die werk doen nie.....almal werk gewoonlik saam om n sukses te maak. Die een is finansieel, ander tegnies, elkeen anders aangelê, maar elkeen se bydrae vorder tot sukses. Dieselfde met forum.....kan nie net bestaan uit tegnies nie.....of net resepte nie....of net Ford probleme nie, ons almal het verskillende belangstellings en voorkeure.
Laat die son skyn oor almal.....
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Niemand kon dit beter stel as jy nie Geert. 👍👍
Honorable member Geert hit the nail on its head. Well said.
I agree there needs to be variety but one does not need to swamp the form with them. If know one goes to latest topics to see whats new then none of the new topics will move to active. When I last opened latest topics 78% were recipes and this happens a fairly regular basis.
Ek stel ook nie belang in resepte nie en lees dit nie. Soos hierbo gesê het, lees waarin jy belangstel en los die res. Daar is ook heelwat ander onderwerp wat ek ignoreer maar dat hulle daar is pla my nie. Ek dink nie dis 'n rede om te bedank nie en dis regtig jammer dat daar lede is wat daaroor wil bedank. Oorweeg dit asseblief weer en bly hier. Al het meeste lede nog nie ander lede persoonlik ontmoet nie, voel dit (vir my altans) of dit soos Jim Reeves gesing het, net vriende wat jy nog nie ontmoet het nie.
Hi Brian. Moenie weghol nie... niemand moet nie, ek het self gegaan op 'n stadium en regtig die forum gemis en daarvolgens teruggekom... ons al jou posts mis... jy gee waardevolle inligting want jy travel meer as meeste van ons... ek nou eers 60 so kort daai inligting voor ek die lang pad aandurf of by 'n kamp plek aankom wat ek nie weet wat om te verwag nie
Brian and George .... as the song goes "Please don't go....."
I value and look forward to your posts/updates/knowledge etc
I readily wade through other posts to find yours :)
As a recovering diabetic most recipes are not suitable for me (but i do occasionally have look in horror what is put into meals....) meat with seasoning, on a fire, gas plate or in an airfryer is all I need.
Wel Brian every person does what is best for himself. I surely hope that you will re-think leaving the forum. But it is what it is............ You have the right to feel the way you do.
If you leave...................... all the best for the future and I hope that I will meet you again some time in the future as we are starting our long camp times early next year.
God bless! ! ! ! !
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Baie voorspoed met julle komende 'lang kamp' Leon. Ons was van plan om na aftrede 'n jaar lank die land, veral die kuste, te bereis om 'n geskikte plek te soek om te gaan aftree. Toe sien ons Stilbaai, so twee jaar voor aftrede en koop onmiddelik 'n huis daar. Dit het ons ongelukkig 16 jaar gekos om permanent daarheen te trek, ons lang toer het nooit gebeur nie want ons het toe op Stilbaai begin kuier. Ons bly nog baie lekker hier, was nog nooit spyt oor die besluit nie.
Gaan julle dit 'n permanente toer maak of 'n basis behou?
Jammer ek skaak nou die draad.
Baie voorspoed met julle komende 'lang kamp' Leon. Ons was van plan om na aftrede 'n jaar lank die land, veral die kuste, te bereis om 'n geskikte plek te soek om te gaan aftree. Toe sien ons Stilbaai, so twee jaar voor aftrede en koop onmiddelik 'n huis daar. Dit het ons ongelukkig 16 jaar gekos om permanent daarheen te trek, ons lang toer het nooit gebeur nie want ons het toe op Stilbaai begin kuier. Ons bly nog baie lekker hier, was nog nooit spyt oor die besluit nie.
Gaan julle dit 'n permanente toer maak of 'n basis behou?
Jammer ek skaak nou die draad.
Weens omstandighede wat op my afgedwing is gedurende State Caputure en my werk by Denel kan ek nie anders as om permanent in my wa te bly nie.
Die huis se geld moet help vir pensioen weens dit wat ek deur Denel verloor het.
It is what it is............................ Die Hemelse Vader het ons op die pad gebring en ek glo dit sal great wees.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Soos hulle sê, mens sny maar jou rieme na jou vel. Ek glo ons moet 'n bietjie van jou kind behou dan is alles interessant en 'n avontuur. As ek na die ander lede dink wat dieselfde as julle doen, is dit 'n groot avontuur. Ek glo julle sal dit ook so vind. Flip n Tilla het 'n opvolgr nodig, dink daaraan om die rol te vul.



