Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23122 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18510 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5993 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3823 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1733 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 593 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 386 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Palmsprings
Goeie dag was iemand onlangs by Palmsprings in Oos Londen wil graag uitvind hoe jul ervaring was daar
Hi Gert
Ek ken nie die oord nie. Die gewilde oorde rondom Ooslondon is maar Yellowsands en Morgansbaai.
Ek ken ook nie die oord nie,maar het nou gaan google en op hierdie foto afgekom...lyk na n pragtige oord. Ek lees egter dat hul cater vir team building, events en troues.....

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek ken ook nie die woonwapark nie. Hoewel ek vir 13 jaar elke Desember in VSA oord gaan kampeer het, is ek ongelukkig onlangs deur 'n Oos London inwoner gewaarsku dat dele om die stad totaal agteruit gegaan het.
Morganbaai is vêr van Oos London af, maar veel nader is daar Klub Areena en Yellowsands. Ek dink mens kan met veiligheid soheentoe gaan.
Goeie dag was iemand onlangs by Palmsprings in Oos Londen wil graag uitvind hoe jul ervaring was daar
Julle kan ook https://www.rendezvouscaravanpark.co.za probeer ook baie lekker.



