Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23026 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6707 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3738 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1427 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Nuisance/oorlas oproepe
Ek ry seeker so 10 van hierdie reklame (Spam) oproepe per dag. Ek het nou True Caller ge-koop. Dit help.
Die ergste is, ek het ook n' MTN foon. Niemand behalwe MTN het daai nommer nie. Ek het ook die stuur van die nommer geblock. Ek kry daar ook Spam oproepe. Gee MTN my nomer uit?
Julle het seeker ook hierdie irriterende probleem?
Paul
Daagliks. Ek het ook Truecaller, maar ek blok dan self die nommers wat spam is. Ek weet jy kan dat Truecaller alle spam automaties blok, maar daar is 3 nommers wat gereeld bel wat Truecaller as spam merk, maar nie vir my spam is nie...dis een van my kliente wat ook van 087 nommers gebruik maak, ons buurtwag ADT en dan Lekkeslaap.
Die wat my die meeste irtiteer is as jy optel en n robot begin praat.
Popi act in ons land is maar net n klug
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Daagliks. Ek het ook Truecaller, maar ek blok dan self die nommers wat spam is. Ek weet jy kan dat Truecaller alle spam automaties blok, maar daar is 3 nommers wat gereeld bel wat Truecaller as spam merk, maar nie vir my spam is nie...dis een van my kliente wat ook van 087 nommers gebruik maak, ons buurtwag ADT en dan Lekkeslaap.
Die wat my die meeste irtiteer is as jy optel en n robot begin praat.
Popi act in ons land is maar net n klug
Ja ek kan die auto block ook nie aan sit nie want ek kry nou en dan oproepe wat as spam wys maar dit is nie. Soos aflewering mense van Takealot, Checkers60/60 en so aan. Die wat ek op my MTN foon kry laat my wonder wie almal betrokke is.
Die nuwe opt out register wat die regeering will impimenteer kan ek nie sien werk nie....kom ons hoop so.
Paul
Heel moontlik selfoon diens verskaffer. My naam is Geert, maar by selfoon diensverskaffer het hulle dit op met een "E" ......Gert. Meeste, of basies alle spam oproepe vra hulle of hulle met Gert praat, daarom my vermoede dat hulle skuldiges mag wees
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit moet "inside jobs" wees.
Ek het die week my nuwe kredietkaart ontvang. Afgelewer deur 'n koerierdiens wat deur ABSA gebruik word. Binne 2 ure nadat ek dit afgehaal het by my bank, het oproepe begin. Al die gesprekke was in verband met die kaart se wangebruik.
Daar is baia geld betrokke by die verkoop van persoonlike inligting. Ek dink ook soms van die kompetiesies is net om jou persoonlike inligting in die hande te kry en dan te verkoop. Niemand wen iets nie.
Baia interesant....Die Geert = Gert en vir my beaam dit dat die verskaffer heelmoontlik betoke is?
Paul
Wessel by die banke is dit all bewys dat die personeel van die bank wat korup (inside job) is en die scamsters by staan met die persoonlike inligting. Die scamsters het all jou persoonlike bank besonderheede......hoe anders kry hulle dit?
So scam oproep het n' kamp vriend (in Malelane) van ons van R720 000 beroof. Hy het ongelukig geval vir hulle oortuiglikheid met sulke confidentieele persoonlike inligting.
Paul
Waar die inligting vandaan kom wat spammers gebruik, is een van die vrae waarvan die antwoord moeilik is. Paul, jy sê net MTN het jou nommer. Ek dink dis onwaarskynlik. Baie instansies het dit waarskynlik.
Gister bel ʼn heel beleefde dame wat beweer sy is van my bank se bedrogafdeling, let wel nie van die kaartafdeling nie. Sy vra geen vrae soos die bank maak om seker te maak sy praat wel met die regte persoon nie. Sy beweer toe ʼn reismaatskappy met ʼn onwaarskynlike naam probeer R5000 uit my rekening trek en vra of ek met hulle sake gedoen het. Ek antwoord haar toe dat ek wel het. Sy klink toe teleurgesteld en sê koebaai.
Ek het gevind dat as jy die foon antwoord en hom eenkant sit dat daai persoon maar met homself praat, dan stop die spam calls Ook redelik vinnig.
Blok help maar werk ook nie eintlik nie
Meestal stop die gesprek baie vinnig, as mens net bloot aanhou keurige afrikaans praat, sonder 'n geswets.
Dit verhoed egter nie dat mens sulke oproepe kry nie.
Ja ja hierdie spam oproepe is aan die orde van die dag. Ongelukkig is nie almal spam nie en moet mens dit maar self filtreer.
Ek doen die volgende sodra ek 'n oproep ontvang van n No wat ek nie ken nie:
- Ek druk die groen knoppie en luister sonder om enigeiets te sê. (Bly doodstil)
- As dit 'n band meganiese oproep is, sal die oproep dadelik self eindig, want omrede ek niks gesê het nie is die meganise opname nie geaktiveer nie.
- As dit telemarketing is sal jy 'n klomp stemme in die agtergrond hoor soos wat ander op die lyne praat en dus kan jy die oproep eindig nog voordat die persoon wat jou gebel het enige iets sê.
- As die oproep nie self eindig nie en geen tele bemarkers klanke hoor nie sê ek beleeft na 'n kort rukkie Goeie môre. Hier sê ek dan ek stel nie belang of praat met die persoon normaal.
- Die proses maak dit net vir my makliker om nie die mende te skel of my misnoë teenoor hulle uit te spreek nie. Hulle probeer seker maar ook 'n salaris verdien, alhoewel dit vir ons 'n pyn in die gat is.
Die nommers wat 'n pyn is blok ek dan self.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Nog irriterende oproepe is diè van eiendoms agente wat kamstig goeie kopers het vir jou eiendom. Ek blok hulle ook
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Baie keer is daar een of ander petisie wat vra vir jou ondersteuning ... gewoonlik van Afriforum, die DA, Boere of noodinstansies of dergliks.
Nou, ek ondersteun graag bogenoemde sake en hulle besware, MAAR, dan kom die oproepe: "Dankie vir jou ondersteuning, wil jy nie by ons aansluit of 'n bydrae maak nie, net R50 per maand" ensovoorts ensovoorts.......
Dan moet ek baie mooi verduidelik dat ek 'n pensioenaris is, en dat al die "net R50 per maand" op die ou einde 'n hengse bedrag beloop .... so, ek weerhou my nou daarvan om sulke sake te ondersteun, hoe goed dit ook al mag klink of wel is. Jammer, maar dis hoe dit is.
Snaaks.... of miskien nie....almal wat ek ken hou nie daarvan as iemand iets aan jou aanbied wat jy nie voor gevra het nie. Al is dit binne in jou belangstelings area. Die outjies op die straat hoeke, die smouse op die strand ens. As ek iets will koop sal ek dit soek en dit vir die beste prys koop.
Paul
Truecaller se statestiek wys n'drastiese (22%) toenaame van spam oproepe in SA tussen Januarie en Maart 2026 - meer as 14.6 billjoen spam oproepe in totaal net in daai tyd. Dit is n' pandemie.
Paul
Al ooit gesien wat daai stelsel alles wys as hulle jou ID of lisensie scan by n sekuriteits oord of kantoorpark? Selfs jou foto verskyn op hulle stelsel. Mens dink mens het n nommer wat privaat is, maar sodra hy geRica is, word dit gekoppel op jou hele pedigree. Die enigste manier is seker om n geRica-de simkaart op die swart mark te koop.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Van Mybroadband:
The regulator published the code — Own Initiative Code of Conduct on the Processing of Personal Information at Gated Accesses in South Africa — in the National Government Gazette on 30 April 2026."
Paul
On the iPhone I have it set to screen all unknown incoming calls. It asks for additional information before the call rings. I tells the caller I'm not available. All unknown numbers are added to a separate list under recent calls.
That option together with True Caller I don't get any unknown numbers calling me.
Prior to this system I have hundreds of blocked numbers on my phone 🙃
Thanks Brian for sharing that. I did not know about that feature on my iPhone. What does it do to the unknown incoming call? Lets say a delivery person calls me (Unknown)....will my phone ring? What and how does the iPhone ask for additional information?
Paul
My finansiële adviseur het 'n funksie op sy foon waar sy "sekretaresse" die oproep beantwoord. Dit is 'n tipiese Amerikaanse aksent "dame" wat jou versoek om 'n boodskap te laat. Hy bel dan gewoonlik binne sekondes terug. Hy sê dit is om al die "spam" uit te filter.
My finansiële adviseur het 'n funksie op sy foon waar sy "sekretaresse" die oproep beantwoord. Dit is 'n tipiese Amerikaanse aksent "dame" wat jou versoek om 'n boodskap te laat. Hy bel dan gewoonlik binne sekondes terug. Hy sê dit is om al die "spam" uit te filter.
Chris dit is so jammer dat ons all die maniere moet implementeer om iets te stop wat eintelik nie moet gebeur nie. Ek weet nie van iemand wat die Unknown reklame oproepe verwelkom nie.
Paul
