Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Lid | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Maputo visit
My Missie and I are thinking of visiting Wakene near Punto de Oro. Will the best route be through Eswatini and what do the roads look like, or should one travel via Mbombela? We are both in our 70s, towing our beloved Palma with a Honda CRV diesel. Dankie!
Where are you coming from.
Paul
Komatipoort, Maputo then across the new bridge south to Wakene.
Paul
From Durban via Josini then Ponta Do Ouro then Wakene.
Paul
Joe het nie geweet mens kan in Mosambiek ingaan met ’n padkaravaan nie. Ek is nie n "wel travelled" mens nie, my vrou se altyd ek het nie geografie op skool gehad nie, nie eers op laeskool nie, 🤣
Ek ken net die pad Kaap toe en Wildtuin toe.
Dries. Ons het van 1998 tot so 2002 met n' Gypsey Raven D Mosambique toe gegaan. Tot by Vilankulos/Bazaruto. Mosambique is nie kamp vriendelik nie. Die regeering heff hoe belasting op kampeer tereine wat na 5 jaar nie ontwikkel is nie (huisies op gebou). Ons het toe maar na 2002 altyd in challets gebly. In die suide by Ponta Do Ouro is daar nog kampeering maar die toegang is maar los sand? Ons was baia lank laas in die heel suide..... 2001. Not realy Mozambique.
Ons wou volgende maand weer Moz toe gaan (2024 laas daar tot by Vilankulo) maar my vrou het n' gesondheid kriesis. Sy is tans in die Hospitaal vir toetse.
Paul
Dries. Ons het van 1998 tot so 2002 met n' Gypsey Raven D Mosambique toe gegaan. Tot by Vilankulos/Bazaruto. Mosambique is nie kamp vriendelik nie. Die regeering heff hoe belasting op kampeer tereine wat na 5 jaar nie ontwikkel is nie (huisies op gebou). Ons het toe maar na 2002 altyd in challets gebly. In die suide by Ponta Do Ouro is daar nog kampeering maar die toegang is maar los sand? Ons was baia lank laas in die heel suide..... 2001. Not realy Mozambique.
Ons wou volgende maand weer Moz toe gaan (2024 laas daar tot by Vilankulo) maar my vrou het n' gesondheid kriesis. Sy is tans in die Hospitaal vir toetse.
Paul, hope all goes well with the wife.
Thanks Brian.
Paul
All the best to Dionne.
Thanks Richard.
Paul
Hallo Paul,
Dankie vir jou insette - ons twee is maar nog groentjies met so 'n half dosyn kampe agter die blad. Ons sleep tans ons Jurgens Palma met 'n Honda CRV diesel maar wil baie graag opgradeer (?) na 'n outomatiese diesel, waarskynlik X3 BMW.
Ek het die artikel oor Punta do Ouro gesien. Ek was in 1970 laas in Mos en ons sal dit graag weer wil verken. Tog neem ons kennis van jou opmerking dat Mos nie baie kampvriendelik is nie.
Ons eerste lang trippie sal waarskynlik eers Oos Kaap, Wes Kaap en Weskus wees, en eindig by my goeie vriend Jan in Windhoek. Sien baie uit daarna. Maar noord Natal definitief op ons korttermyn emmerlys!
Baie voorspoed met vroulief!
Geseend
Hermann en Dina
Deneysville langs die Vaaldam
Herman het jou Honda n CVT ratkas? Indien wel, is hy veronderstel om te sleep en hoe vind jy dit?
Nee Fred, 6spoed handrat. Die voetuig sleep goed, lewer so 9,5l/100km teen 90km/uur. Maar raak nou lank in die tand! (2008 model met meer as 200k km)
Dagse Hermann,
Ons was in 03-2018 by Wakene met my 2012 Freelander 2 en 'n Venter sleepwa. Ons het in 'n tent gebly.
'n Padkaravaan gaan dit nie maak tot by Wakene nie. Hulle het chalets op dieselfde perseel gehad wat mens kan huur as ek reg onthou.
Ek weet nie van watter tipe vakansie jy hou nie (sit op die voorstoep en geniet die uitsig of gaan see toe en maak tone nat). Daar is een staanplek met 'n baie mooi see uitsig (ten minste toe ons daar was in 2018). Daar kan mens heeldag sit en kyk vir die see.
As jy hou van aktiwiteite kan Wakene dalk 'n uitdaging wees - daar is redelik baie trappies na die strand toe (kyk die hoogte verskil van die foto geneem by ons staanplek tot na die see). Baie mense sal op 70 nie daardie trappies meer as een keer kan af en op klim nie.
Die see is ook nie wonderlik vir swem nie. Ons kinders was 4 en 6 en kon in die vlak water speel. Die seebodem sak drasties en sommer naby die kant ook. Die een rede hoekom ek weer sal teruggaan na Wakene sal wees om te kyk na die seeskilpaaie - ons het baie lee doppe gekry sommer reg langs die trappe wat strand toe gaan. Ek dink Wakene is dan die ideale plek as jy in die regte seisoen gaan want een persoon kan die strand dophou en die ander gaan wakker maak as daar skilpaaie is. Party plekke moet mens letterlik kilometers ver loop en hoop jy sien iets.
Ek is nie gereeld op die forum nie - stuur my 'n privaatboodskap indien jy wil gesels. Ek dink dit sal my 'n email stuur en laat weet as daar 'n PM is van iemand.
O, ja - ek dink die Kosi Baai grenspos sal maklikste wees. Ons was die afgelope Paastyd na Xai-Xai deur die Goba grenspos (oornag in Siteki). Dit was baie rustig en vir my groot pret - ek is allergies vir besige grensposte.




More Cobus.
Ons will volgende maand weer op gaan tot by Inhambane. Is die pad nou weer herstel by Xai-Xai?
Ons wou in Maart gegaan het maar dit het nooit op gehou reen nie.
Paul
Dagse Paul,
Die pad tot by Xai-Xai is oop - die dele wat weggespoel het was opgevul en mens kon redelik maklik deurgaan. Buite hoogseisoen sal dit sekerlik nog makliker wees. Soos gewoonlik moet mens nie in die donker ry nie en hou by die spoedgrens. Daar was erkeerspolisie by feitelik elke dorpie en partykeer tussen-in - weet nie of dit net oor hoog seisoen was nie.
Let wel:
Daar was net twee ATM's in Xai-Xai wat in werkende toestand was na die vloede en hulle het uit geld uitgehardloop rondom die 3de April.
Geen probleem gehad met diesel tot by Chongoene nie
Dankie Cobus.
Ons was in Mei 2 jaar terug tot by Vilankulo. Ja die verkeerspoliesie is by elke spoed aanwysings bortjie en hulle trap jou by die bort.... nie daarna nie.... en as dit 60 is en jy ry 61 kry jy n' boete.
Met die ATM's het ek weer gekry dat party nie my Visa Crediet kaart wou vat nie. Gelukig het my vrou se debiet kaart gewerk. Volgende keer gaan ons baia meer kontant by die grens (Engen garage) wissel. As my kaart werk het ek aanhou trek totdat die ATM wyer. Ook meeste plekke het nie kaart fasielietyte nie. Cash only!
Ons hoop ons kan volgende maand gaan. Ongelukig is n' visum net max 30 dae geldig.
Paul
