Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Lugreelaars - Elektrisiteitskostes.
Oordeienaars hier op die KZN se Suidkus begin weer erg kla oor die koste van elektrisiteitskostes en dan ook oor die ekstra gebruik in waens met lugreelaars. Daar is reeds parke wat eienaars van sulke waens R100 per dag meer laat betaal. Blykbaar het die ouens hulle somme gemaak en is dit volgens hulle die koste om die lugreelaar 24 uur per dag te laat loop.
Ek is ongelukkig te dom om hierdie somme te maak en kan dus nie saampraat nie. Is daar dalk iemand hier op die Forum wat my kan help hiermee? Ons eenheidstarief is R1,73.
Ek het ook 'n paar kragmeters bestel wat ons hier by Fairhills wil gebruik om prakties vas te stel hoeveel krag veskillende kampeerders gebruik. Ons beplan beslis nie op hierdie stadium om ons tariewe aan te pas nie, maar mens kan ook nie jou kop in 'n gat druk en net voort te ploeter nie.
Flip, dankie vir hierdie onderwerp en dit gaan beslis ' n baie intresante bespreking ontlont. Daar word alewig oor kamptariewe gekla alhoewel ons tog keuses het. Omdat julle self ook kampeerders is en dus ondervinding aan alle kante het sal die beoogde meter installasie baie goed wees.
Ons het 4 lugverkoelers en gedurende Desember wanneer ons kinders hier is werk tenminste 1 vir 24uur per dag. Die lugverkoelers is geinstalleer vir ons gerief en gaan dit nie afskakel oor koste nie en kan getuig dat ons kragrekening vir die laaste 3 jaar oor Desember verdubbel.
Dit sal verseker NIE die kostes vir kampeerders afbring nie, maar wel verhoog.
Installasie kostes onderhoudskostes ens sal die redes kry vir verhoogde tariewe. Gestel prepaid meter kos R1000 dus 20 staanplekke is R20000 wie gaan daarvoor betaal? Stoot die dag tarief op en hou dit gerieflikheid daar....permanent!
Nou laai ek R100 se krag maar gebruik net R50. Wat gebeur met die verskil? Sal beslis nie refund kry nie?
Soos ek dit verstaan betaal die kamper extra vir n' ge-electrifiseerde staanplek, wel ten minste in die Widtuin. Ek neem aan die koste is die gemiddlede verbruik plus oorspronklike instalasie (meestal gedoneer) en onderhouds koste en beloop R40 extra per nag vir n' staanplek.
So n' paar jaar terug was ek n' electriese ekonomiese kamper. My verbruik was die 3 weg yskas, 100W element, en die laai van die battery, 12V ligte, (500mAX12V) 6W per lig, in die aand tot so 9 uur, se maar 3 uure. Ek het op gas en die vuur gekook. Dit beteeken my daaglikse verbruik was, 24X100W=2400W plus die 3x6=18W, d.w.s 2.418KW per dag, maal R1.44/KWH+Maintenance+instalasie=~R2 per KW, gee my , R4.36. Shame.
Toe word ek meer gerieflik en installer n' 9000BTU aircon, en kook my pasta en rys op n' twee plaat stoofie. Die res is nog op die vuur en die gas bly net vir piekniek. Die aircon gebruik, 930W, en die stoofie is 2000W, met altwee plaate aan. Die ligte bly dieselfde. As die stoofie vir 1 uur per dag aan is (not likely, meestal haal ek nie uit nie, but anyway) en die aircon cycle vir 6 uure per dag (in die somer) en die ligte vir 3 uure per dag. 1X2000=2000W, 6X930=5580W, 3X6=18W gee my n' daaglikse verbruik van, 7598W. Dit maal R2 = R15.20, so come on. R40 extra per dag kan jou aircon pernmanent loop en die park maak nog steeds n' wins.
Maar dit is nou my scenario. Daar is ander kampers wat oonde en microgolf oonde en aircons, maal 2 of drie, per dag gabruik. Ek subsidieer seeker vir hulle.
Paul
Net so Hannes, vir n' redelike kort termyn (per dag) toewysing, soos n' kampeer staanplek, sal pre-paid nooit werk nie.
Die gemiddlede+extra verbruik moet maar opgedeel word oor die tarieff vir die aantal staanplekke.
Paul
N' ander, maksimum, secenario. Die kamper trek vir 24 uur die maksimum wat die 10A trip sal toelaat. 10AX220V=2200W/h maal 24 uur is = 52.8KW maal die R2 is R105.60. As almal dit kan doen sal die park n' verlies ly. Maar die bedraading van die kamp sal nie 2.2KW teen 220V, per staan plek, kan lewer nie. So, totally hypothetical. In piek tye het ek in Satara 180V gemeet en hulle koop nie krag teen retail nie.
Paul
Oordeienaars hier op die KZN se Suidkus begin weer erg kla oor die koste van elektrisiteitskostes en dan ook oor die ekstra gebruik in waens met lugreelaars. Daar is reeds parke wat eienaars van sulke waens R100 per dag meer laat betaal. Blykbaar het die ouens hulle somme gemaak en is dit volgens hulle die koste om die lugreelaar 24 uur per dag te laat loop.
Ek is ongelukkig te dom om hierdie somme te maak en kan dus nie saampraat nie. Is daar dalk iemand hier op die Forum wat my kan help hiermee? Ons eenheidstarief is R1,73.
Ek het ook 'n paar kragmeters bestel wat ons hier by Fairhills wil gebruik om prakties vas te stel hoeveel krag veskillende kampeerders gebruik. Ons beplan beslis nie op hierdie stadium om ons tariewe aan te pas nie, maar mens kan ook nie jou kop in 'n gat druk en net voort te ploeter nie.
Flip as van die parke praat van R100.00 per dag vir krag dink ek hulle soek maar net n verskoning om algemene prys verhoging.
Ek dink die meeste van die kampers mors nie krag nie en laat loop hulle lugreeling nie onnodig nie.
Ek gebruik baie min krag so as hulle betaal meters insit sal ek dit verwelkom want dan betaal ek vir wat ek gebruik.
Piet , as hulle post-paid krag meeters kan insit is ek gelukig. Maar hoe gaan hulle die invordering toepas?
Paul
Soos ek dit verstaan betaal die kamper extra vir n' ge-electrifiseerde staanplek, wel ten minste in die Widtuin. Ek neem aan die koste is die gemiddlede verbruik plus oorspronklike instalasie (meestal gedoneer) en onderhouds koste en beloop R40 extra per nag vir n' staanplek.
So n' paar jaar terug was ek n' electriese ekonomiese kamper. My verbruik was die 3 weg yskas, 100W element, en die laai van die battery, 12V ligte, (500mAX12V) 6W per lig, in die aand tot so 9 uur, se maar 3 uure. Ek het op gas en die vuur gekook. Dit beteeken my daaglikse verbruik was, 24X100W=2400W plus die 3x6=18W, d.w.s 2.418KW per dag, maal R1.44/KWH+Maintenance+instalasie=~R2 per KW, gee my , R4.36. Shame.
Toe word ek meer gerieflik en installer n' 9000BTU aircon, en kook my pasta en rys op n' twee plaat stoofie. Die res is nog op die vuur en die gas bly net vir piekniek. Die aircon gebruik, 930W, en die stoofie is 2000W, met altwee plaate aan. Die ligte bly dieselfde. As die stoofie vir 1 uur per dag aan is (not likely, meestal haal ek nie uit nie, but anyway) en die aircon cycle vir 6 uure per dag (in die somer) en die ligte vir 3 uure per dag. 1X2000=2000W, 6X930=5580W, 3X6=18W gee my n' daaglikse verbruik van, 7598W. Dit maal R2 = R15.20, so come on. R40 extra per dag kan jou aircon pernmanent loop en die park maak nog steeds n' wins.
Maar dit is nou my scenario. Daar is ander kampers wat oonde en microgolf oonde en aircons, maal 2 of drie, per dag gabruik. Ek subsidieer seeker vir hulle.
N' ander, maksimum, secenario. Die kamper trek vir 24 uur die maksimum wat die 10A trip sal toelaat. 10AX220V=2200W/h maal 24 uur is = 52.8KW maal die R2 is R105.60. As almal dit kan doen sal die park n' verlies ly. Maar die bedraading van die kamp sal nie 2.2KW teen 220V, per staan plek, kan lewer nie. So, totally hypothetical. In piek tye het ek in Satara 180V gemeet en hulle koop nie krag teen retail nie.
Paul jou berekeninge is reg so maar dit is teen 100% las. Die geyser byvoorbeeld, as die water koud is loop hy net so 30 minute dan skakel hy af en daarna kom hy net so nou en dan aan vir n kort rukkie om die temparetuur net weer op te kry.
Lugversorgers behoort ook nie al die tyd te loop nie en skakel af vir n ruk as die temperatuur bereik word. Nou kry jy ook lugversorgers wat werk op so min as 4 amps en ander wat ver oor die 10 amps gaan.
My insiens is dat daar nie beheer is en meeting vind nie plaas vir krag dan sal baie kampers dit begin misbruik wat op sy beurt die kamp netwerk baie nadelig sal beinvloed.
Piet , as hulle post-paid krag meeters kan insit is ek gelukig. Maar hoe gaan hulle die invordering toepas?
Paul ek dink nie daar gaan n maklike oplossing wees nie.
Jorg, ongelukig bepaal die tiepe woonwa nie of dit swaar op krag is of nie. Die geyser kan op gas ook werk. Dit is moontelik. As die park eienaar die verbruik kostes ten fynste will opdeel sal "Post-Paid" meters per staanplek, die enigste manier wees.
Ek dink huidiglik is die gemiddlede koste per staanplek per nag nog die mees praktiese manier.
Paul
Piet, ek wens net almal was besorg om nie morsig te wees as hulle nie daarvoor moet betaal nie. Dan was daar geen probleem met krag verbruik nie.
Sit daai geysers en aircons aff asof jy per gebruik daarvoor betaal, soos tuis.

Paul ek stem heeltemal saam met jou. Net om hierna te kyk uit n ander hoek, ek gebruik so +- 25 kwh per dag by my huis en dit sluit alles in.
Nou wil hulle die kamp bedrag opsit met R100.00 bo en behalwe wat die kampeerders nou moet betaal. Dit werk uit op 57 kwh per dag, twee keer meer my hele huis wat baie extras insluit. Dit klink buite verhouding.
Jorg ek het n Exclusive Deluxe en hy het uitgekom met lugreeling.
Ek loop die geyser 90% van die tyd op gas, die gas is vir my vinnig en skoon. Die stoof in die wa is n gas stoof. Gebruik nie baie krag nie. Het die opsie om meer van die goed met krag te laat loop.