Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23184 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6770 |
| BrianB | 6016 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3884 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1910 |
| Nico | 1833 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1462 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1356 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 604 |
| Andrew | 524 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 415 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 326 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
Leerder se antwoord in Afrikaanse toets
Ek hoor dit is die waarheid:
Gee die intensiewe vorm van die volgende:
Baie stil = Kakstil
Baie vinnig = Kakvinnig
Baie rooi = Kakrooi
Baie fris = Kakfris
Baie donker = Kakdonker
(Ten minste het hy probeer en IETS geantwoord, al was dit kak antwoorde)![]()
![]()
👍👍👍
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
My suster se seun het vas geglo dat die intensiewe vorm van alles met pik moet begin. Pikswart, pik warm, pik moeg
Piksteel . . . = baie steel
Pikbotha . . . = baie Botha's![]()
Sien almal, ek leer Afrikaans pikvinning![]()
You only have one life, live it to the full. Life is what you make of it!
FEAR . . . has two meanings:
F - Face
E - Everything
A - And
R - Run . . . or . . . Face Everything And RISE
As jy te veel wyn gepik het is jy n pikkewyn.....Van die kapenaars praat van baie lekker as diep lekker, of diep ver of diep mooi
Nee horie, dit gebeur, my vrou self onderwyseres, en ek kry ook die ware grappies.. maar jy kan in toetse duidelik sien hoe die huishouding ook is
Francois, ek het gaan seker maak op www.rieme.co.za woordeboek. Daar is nie 'n woord soos Voeter nie. Foeter is korrek.
Nee, Brommer, ek vermoed al daardie woorde word met 'n F geskryf. Volgens die woordeboek is daar nie 'n woord soos Voeter nie en die Engelse vertaling vir die woord Foeter is "to hurt someone".![]()
Julle moet nou asseblief
ophou om mekaar op te v/foeter.![]()
not a Doctor nor a GP
Daar foeter ek sommer van die stoel af soos ek lag!
Kyk, foeter is as jy hom M+×@r
Voeter is as jy hom skop.......problem solved!
Brommer, ek en jy is nou in 'n tweestryd gewikkel oor die spelling van Foeter of Voeter.
Ek wil self graag weet watter een korrek is, toe gaan ek in op www.books.google.co.za en kry niks oor Voeter nie, maar wel die volgende oor Foeter:
"Foeter is 'n minder fyn woord vir (a) slaan, bv om die seun te foeter as hy stout is (b) Iets hard slaan, bv foeter die spyker in (c) Lastig wees, bv wat foeter jy oor alles? (d) Met geweld, bv foeter maar aan en kyk wat gebeur (e) peuter met iets, bv wie foeter daar in my kassie?"
Gaan kyk self. Groete, Freda![]()
Het self getwyfel en in HAT gekyk. Nie woord soos Voeter maar wel Foeter en word gebruik vir slaan en selfs foeter eenkant toe. Sal nou nie meer rond foeter om foeter met n v te skryf nie. Haha.
Dankie Freda
Gelukkig is daar deesdae hulpmiddels vir engels

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kyk, ek mos Duitser, en as die Afrikaners vir iemand se^, "ek neuk jou sommer", jy hoor dit veral tov. hul kinders, dan rek ek maar net oge, en kyk vir my vrou en sy vir my.
https://dictionary.reverso.net/dutch-english/neuk
🤪



