Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23116 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5991 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Kaas en roereier op ontbyt broodjie
4 tot 5 eiers geklits in n bak
sout en peper na smaak
gerspaerde kaas
gesnyde brood wit of bruin
kole vuur
margarine of botter
smeer margarine of botter op broodjie net eenkant
meng n bietjie sout en peper saam in die eier wat geklits is
gooi die eier in n warm pan op die vuur en mak reor eier tot gaar en is n n vorm van roereier
neem twee gesnyde broodjies wat gebotter is en strooi kaas oor albie broodjies
sit nou van die roereier op die een broodjie en plaas die ander broodjie op die roereier en maak toe
sit in rooster en braai die broodjie in rooster op die vuur tot heerlik bruin weerskante
haal af en plaas toebroodjiee in bord
Maak sommer n worsie gaar op die kole en geniet dit saam met jou roereier en kaas broodjie vir ontbyt
n mens kan die roereiers ook vervang met n gewone gebakte sag eier



