Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Lid | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
KAMPEER IN MOSAMBIEK
Het iemand al tussen Maputo en Maxixe gekampeer.ÿ Watter plekke kan julle aanbeveel.ÿ Hoe lyk die paaie.ÿ Ons gaan met tente kamp en ek sleep 'n off-road trailer.
Enige
Het iemand dalk 'n idee wat die tariewe vir kampering is.
Hoe geredelik is voorrade beskikbaar.
Wat van petrol, is loodvrye petrol beskikbaar op die roete.
Alle inligting sal help en word baie
Hi, this is a very old post,
but can anyone give more recent info.
I was camping near Inhambane in 1997 and loved it.
Now want to take wife and kids (5 & 7) with Caravan. I have a Pajero and Penta combination, so if anyone has done this, which sites do you recomend? Planning to go in December 2012..any info will be appreciated.
GNM do you have contact numbers for Coconut bay or a website.
GNM I would also like some more info please.
GNM's posting was more tha 7 years ago.
Hi Leon
Jong, ek is hard op soek na info oor karavaan vakansie noord van Inhambane. Die info is skaars op oomblik, maar enigiemand wat meer onlangse info het moet asb laat weet.
Was iemand al by Vilankulos met n karavaan? dit sal interesant wees en dalk n paar fotos of aanbevelings wat huidig daar aangaan. Ek sit maar met google earth en as ek n plek sien wat lyk na iets, dan soek ek vir n website, maar lyk my die ouens werk nog op fakse eerder...so ek sal post as ek enige info opspoor.
Gerhard ek was laas jaar einde April tot by Bilene en Xai Xai. Ons het op die Macaneta eiland gekamp en net vir 'n dag verder noord gery.
The road all the way to XAI XAI is tar road and I will pull my Classique on that road. We did not go further than Xai Xai but we were told that the road further north is not suitable for a normal caravan. I don't know what the situation is by now.
Bilene will be my next stayover in Moz. TIME and MONEY???????????????
Hi Gerhrd
Your only option with a caravan is Bilene ( but give it a miss) then Fatima`s Tofo , here the road from the EN1 To Tofo is do able but will be slow ( about an hour) Fatima`s is just sand with a bit of shade but the town is very festive. Next place is Vilanculos ( my favourite place) and the only place that will take a caravan is Josef e Tina. The last place you can get to with a caravan is Seta at Inhassorro. For us the best part of Moz is from Tofo up to Inhassorro. Send me your e mail and I`ll send a few pics. RodrigA@eskom.co.za
Andrew
