Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23025 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6706 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2184 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 568 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Jurgens agter ligte
Dagse almal. Ek wil graag uitvind waar koop mens die "goedjies" soos in die foto en wat noem mens dit? Amper almal op my wa se "clip" aan die een kant is gebreek en as gevolg van werk my ligte net as die pad reg skud...
Is dit die enigste patent daar buite vir die Jurgens waens of is daar al n LED tipe lig wat mens eerder kan opsit?
By voorbaat dankie!

Ek het van die lamp houers gekoop en in geplak op een van vorige woonwaens... ek sal ook graag wil weet of ek die regte ding iewers kan kry vir die Penta
Onlangs n plasing gesien van Gibbons karavane in Vanderbijlpark...verbaas gewees oor die wye hoeveelheid parte wat hul nog aanhou vir Jurgens ensvoorts. Probeer hul gerus
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Eish......................... ek het dit iewers gesien terwyl ek ander goed op die net gesoek het.
Probeer Communica
en ook Parasol.co.za
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
[quote]4239,8437[/quote
Have been there earlier this year, they have a lot of hard to get Jurgens parts.
Onlangs n plasing gesien van Gibbons karavane in Vanderbijlpark...verbaas gewees oor die wye hoeveelheid parte wat hul nog aanhou vir Jurgens ensvoorts. Probeer hul gerus
Have been there earlier this year, they have a lot of hard to get Jurgens parts.
Dagse almal. Ek wil graag uitvind waar koop mens die "goedjies" soos in die foto en wat noem mens dit? Amper almal op my wa se "clip" aan die een kant is gebreek en as gevolg van werk my ligte net as die pad reg skud...
Is dit die enigste patent daar buite vir die Jurgens waens of is daar al n LED tipe lig wat mens eerder kan opsit?
By voorbaat dankie!
Hendrik, as hulle het kry vir my ook 2, ek sal courier koste deel. kontak my op gasmancenturion@gmail.com
Dis nou as jy gaan bestel, ek is in Centurion
More almal. baie dankie vir die replieke ens. Ek het nie die geleentheid gehad met die werk saam om by Vanderbijl uit te kom om van daai klippies te kry nie. Ek het toe op die ou einde vir my megaftertjies ge 3d print wat werk soos n bom. Ek sal die 3d print file plaas, sou enige iemand dalk self vir hulle ook print of laat print en paar fotos neem waneer ek weer by my wa is om te wys hoe dit lyk en werk.
Geseende dag vir almal en veilig reis en kamp die seisoen!