Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23152 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18530 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6756 |
| BrianB | 6002 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3854 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1908 |
| Nico | 1828 |
| Hennie Botha | 1733 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1356 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 924 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 594 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 433 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 396 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
Invader Duo XS
Goeie dag,
Ek en my vrou het nou lank genoeg leer geklim om in die bed te kom so het besluit om ons Jurgens XT140 waarmee ons vir ongeveer 10jr gekamp het in te ruil en te vervang met n Invader Duo XS want ons verkies nog om iets te sleep waar ons "off-road" kan gaan maar dis belangrik vir my dat ek my wa in n garage/motorhuis kan stoor.
Is daar enige lede op die forum wat ondervinding het met die Invaders wat dalk vir my kan se waarvoor ek moet kyk of waarvoor ek versigtig/voorbereid moet wees met hierdie waentjies. Ek sal enige kommentaar oor die Invaders waardeer.
Groete
Ek het 'n paar jaar terug die Invader S/waens by 'n handelaar gesien in Harties. Daaityd het ek van die uitleg gehou want jy het van die kantaf in die S/wa ingeklim en dan in die middel na agter met gewone trappe in die wa opgestap om by die bed wat oopgevou was uit te kom.
Geen leertjies en beperkte ruimte as jy op die bed slaap nie want die bovloer was gelyk met die bed se vlak. Altyd gesê as ek 'n offroad trailer koop dat dit daai een sou wees.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sterkte met die verandering................................. Hoop alles verloop glad en dit werk goed uit vir julle.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



