Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23026 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6707 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3738 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1427 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Forever Oorde
Het iemand op hierdie forum in die laaste week probleme gehad met Forever se website, e-mails en fone? Wou op hulle website bespreek vir Oktober, maar niks het gewerk nie. Probeer bel: direk na Tshipise en Forever besprekings. Geen foon word beantwoord nie en dit klink of hulle net dooddruk. As jy wil mail, kom die boodskap terug: "address not found". Toe ek uiteindelik na 3 dae by Tshipise uitkom, gee die dame my 'n whatup nr om my goed heen te stuur. Bewys van betaling gestuur, maar nog geen bevestiging ontvang nie. Eerste keer wat ons so sukkel.
Ek wil Desember 'n draai gaan maak by Blyde Canyon a Forever Resort. Tans besig met die roete en beplanning.
Sal maar sien wat gebeur as ek moet bespreek.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek het onlangs (sowat 2 weke gelede) besprekings op Forever Resorts se webblad gemaak vir Phalaborwa Safari Park sowel as Gariep. Op daardie stadium het dinge perfek gewerk en ek het bevestiging per e-pos ontvang van die besprekings.
Dit was seker net 'n tydelike probleem.
Het iemand op hierdie forum in die laaste week probleme gehad met Forever se website, e-mails en fone? Wou op hulle website bespreek vir Oktober, maar niks het gewerk nie. Probeer bel: direk na Tshipise en Forever besprekings. Geen foon word beantwoord nie en dit klink of hulle net dooddruk. As jy wil mail, kom die boodskap terug: "address not found". Toe ek uiteindelik na 3 dae by Tshipise uitkom, gee die dame my 'n whatup nr om my goed heen te stuur. Bewys van betaling gestuur, maar nog geen bevestiging ontvang nie. Eerste keer wat ons so sukkel.
Have you tried their phone app ? It seems to be working fine.
Ek het ook verlede week gebel na Palaborwa Safari Park, foon is dadelik beantwoord.
Ons gaan min en was baie lanklaas by n Forever resort, so kan nie saamgesels oor onlangse ervaring nie, maar klink of daar n stelsel probleem was wat offline kon wees? Ek het die App gebruik destyds vir Blyde, Swadini en Phalaborwa.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert, kan jy een aand boek en pensionaaris afslag kry met die App? Ek bell maar altyd dan loop alles glad.
Paul
Geert, kan jy een aand boek en pensionaaris afslag kry met die App? Ek bell maar altyd dan loop alles glad.
Ek het nog nie gekwalifiseer vir pensioenaris afslag nie. Ja, by Phalaborwa het jy spits seisoen n minimum dae op App wat jy moet bespreek, dan moet mens inbel om net een aand te kry
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜