Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Elektriese gereedskap
Wie van julle gebruik elektriese gereedskap vir pote van karavaan.
Wat gebruik julle en wat sal voorgestel word?
Baie dankie
Ek is 72 en gebruik steeds die hand stelsel vir die oefening. Daar is 'n elektriese boor met die koppelstuk maar ek het dit nog nooit gebruik nie.
Groete
Ek gebruik 'n RYOBI 18V LI-ION koordlose impak moersleutel (cordless impact wrench) met 'n 21mm lang sok kop (Socket).
Nog nooit gesukkel nie
Ek gebruik my vrou om dit te doen
Ek het Ingco. Gebruik vir steadies en vir inboor tentpenne. Dan het ons blower vir paving skoonblaas en as stofsuier vir karavaan. Dan waaier wat lekker is tydens loadshedding. Alles met dieselfde battery.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek gooi nog elbow-power. Maar ek is op die punt om oor te skakel na drill-power. Koordloos. Waarom nie?
Ek het Ingco. Gebruik vir steadies en vir inboor tentpenne. Dan het ons blower vir paving skoonblaas en as stofsuier vir karavaan. Dan waaier wat lekker is tydens loadshedding. Alles met dieselfde battery.
Ons het nou inboorpenne gebruik in wiltuin se harde grond....wat n moeitelose plesier
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het 'n Dewalt Koordlose boor met extension en socket gebruik vir die hoekstutte en penne in die grond te kry.
Ek het twee lang masonary punte gebruik. 6mm een om die grond tussen die hoeke van paving uit te boor, dan kap die reguitpenne maklik tussen die paving stene in en 8mm boor om die dikker winkelhak tipe penne in harde grond te kry.
Tans is die boor maar daar indie motorhuis. Hoop hy gaan eendag weer daai tipe werk doen.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Is die boor voldoende of moet n mens n impact gebruik vd pote?
Gewoon is reg...nie impact nodig nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Is die boor voldoende of moet n mens n impact gebruik vd pote?




