Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Drakensville road pad toestand
Goeie naand
Het enige iemand onlangs die pad van Harry Smith na Drakensville gery, wil net weet of dit slaggat very is?
Groete
André Strydom
Daar was noudie dag soortgelyke vraag op facebook. Blykbaar heel doenbaar met pad karavaan, maar daar is so 2 plekke op OlivierShoek pas wat mens stadIg moet vat
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Baie dankie vir die terugvoer, ek onthou ñ paar jaar gelede was daar ook twee plekke waar die pad se kant ook weg ge-sak het, sal maar versigtig wees, Baie dankie.
Kontak Drakensville oord vir aanwysings.
Ek het voor die Desember vakansie gelees indien ek reg kan onthou . dat die eerste afdraai na die oord geneem moet word. Die ander afdraai was glo in 'n baie swak toestand.
Kontak Drakensville oord vir aanwysings.
Ek het voor die Desember vakansie gelees indien ek reg kan onthou . dat die eerste afdraai na die oord geneem moet word. Die ander afdraai was glo in 'n baie swak toestand.
Chris you are quite correct from the Harrismith side take the first turnoff. The second turn off road is or was badly pot holed. Even without the caravan I would not take the second turnoff.
Thanks for the info Chris and Brain, much appreciated.
Regards/groete
André
