Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23026 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6707 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3738 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1427 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 570 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Dinette table legs
Hi Jurie
If I remember correctly the legs you need are similar to that of a old stand up Ironing board. These type of legs were normally used in the Sprite and Gypsey caravans.
The down fall of them is those scisor type of legs are in the way when more than one person sit at the dinnete. Would you consider using the single leg type of set up?
With this set up the table is fixed to the side of the caravan that gives it proper support with one leg in the middle on the away end of the table. (More leg room)
Some other Jurgens caravans only has one large centre post as a leg. But I must say the table is a bit smaller then.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Leon,
Dankie vir die raad maar my Romany se tafel is redelik weg van die karavaan se kant af. Ek het vaste bene al oorweeg en sal by Gelmar gaan inloer. Een middel been of 2 bene sal dalk werk.
Hi Leon,
Dankie vir die raad maar my Romany se tafel is redelik weg van die karavaan se kant af. Ek het vaste bene al oorweeg en sal by Gelmar gaan inloer. Een middel been of 2 bene sal dalk werk.
Ek weet nie of jy op TEMU koop nie. Kyk daar het hulle ook 'n verskeidenheid.
Andersins kyk op ParasolSA hulle verkoop goed wat lug hidrolies is maar dis redelik duur.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Terloops my Exclusive se tafel is ook so entjie weg van die kant af. Die tafel is nou al oud en gekrap en ek gaan hom vervang met 'n nuwe Patrys hout blad. Die keer gaan ek die blad tot teen die venster vat.
Ek hou wel die ou blad sou ek die wa in die toekoms gaan verkoop dan kan jy steeds die bed daar maak.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dankie Leon.
