Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Bosveld Oase terugvoering
Ek was bietjie meer as 2 jaar laas by hierdie oord gewees tot afgelope naweek. Ek was verstom om te sien hoe mooi word hierdie oord onderhou. Die grasperke en amper alle staanplekke is heerlik groen...nie eers nodig om grond seile uit te gooi nie. Dis een van min oorde wat ek van kan getuig dat hul hul staanplekke is so n mooi kondisie hou. Dankie aan die oord eienaars en bestuur...welgedaan! Personeel was oral baie vriendelik...sekuriteit was goed...badkamers was heeltyd skoon en genoegsaam (het nooit in n ry gestaan om geriewe te gebruik nie) Ontspannings fasiliteite ook in puik kondisie






Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Areas by ontspannings areas ook baie goed versorg




Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons was met n groep hier en het ook die chalets en room complex gehuur...ook baie nice kondisie...almal het dit geniet


Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die area waar mens wild besigtig is bietjie klein....tog lekker om bietjie in die veld te kan stap.








Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit het gelyk of n haelstorm ons kon tref Saterdag ....maar gelukkig gemis...net goeie reën gehad

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek geniet self Bosveld Oase. Ek was al 3 keer hierdie jaar daar.
hoe kry party oorde dit reg om sulke groen gras te he, maar die res glad nie?
Baie water en jy kan net naweke daar kamp behalwe skoolvakansies.
Hulle is ook, ek dink, 2 weke toe in die Julie/Aug. Kan dalk langer wees.
Dankie vir die fotos Geert.
Dit maak mens lus om weer soontoe te gaan. Sal baie graag my volgende kamp weer daar wil gaan afsaal.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die lekker is dat jy 8:00 op 'n Vrydag oggend al kan "inklok".
Ek het self met my vorige kampe nie eers 'n grondseil uitgesit nie.
Shoe dit is puik. Dit maak dat mens eintlik 'n ekstra kamp dag het met 'n kort naweek.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
.....en jy hoef Sondag eers 4pm uit te wees
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Met sulke reelings gaan mens mos eerder daar kamp as by enige ander plek. En dan is die oord opsig self ook altyd so aanloklik.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Het baie rof gelyk ;-) Gelukkig gemis
Baie dankie vir die mooi fotos Geert.
Bly die hael het julle gemis!
Ons bly in Pretoria en dit is eintlik n skande dat ons nog nooit daar was nie, sal moet plan maak. Al baie daaroor gepraat, net nooit daar uitgekom nie.
Ek lees dat hulle n beperkte aantal dagbesoekers by die glybaan gedeelte toelaat? Ek neem aan dit is om met die "operating costs" te help, maar is bietjie skepties oor dagbesoekers by oorde. Ek praat nie van gaste by kampeerders nie, al kan dit ook soms maar luidrugtig raak, maar spesifiek van dagbesoekers by die geriewe by kampplekke.
Dit lyk darem asof die dagbesoekers nie toegang tot die kampeerterrein het nie?
Wat was julle ervaring met betrekking tot die dagbesoekers?
Dankie
Daar was geen dagbesoekers afgelope naweek gewees nie....miskien oor die reen weer wat voorspel was. By vorige geleenthede was dit ook baie rustig omtrent dit....hulle is bitter min....jy gaan nie eers weet van hulle nie. Dis nogal duur as dagbesoeker....as julle 4 is, is dit goedkoper om te kamp.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie, sal plan plan maak en gaan kamp.
Hi All
Must admit ibdid enjoy it there although was ther a year ago
0609701795
Wow,
Thank you for the feedback. Definately going to make a plan to go there.
Geert dankie vir die goeie terugvoering en die mooi duidelike fotos. Sal self 'n plan moet maak.

Dis nogal 'n manier om dagbesoekers te hanteer. Maak die prys baie hoog dan is hulle automaties minder. En sou iemand dit betaal is dit 'n bargain. Ha ha ha
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



