Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Another scam trying to catch an elderly lady!
My wife received an e-mail advising she has an outstanding fine. It looked official, but no detail of the offence. However, she was requested to provide her car registration in order to obtain more information. They advised that if she omits to do so she will be summonsed to appear in court.
I realised it could be a scam and provided them with a previous vehicle registration number which never was registered in her name. Moments later another e-mail arrived advising that she was travelling 78 in a 60 zone, no info on the date or locality of the incident, and space was provided for her to fill in her credit card details, including the security code.
We never heard from them again.
If we would have given them that detail, they could have had a royal time shopping on-line.
Dankie vir die waarskuwing.
Dankie vir waarskuwing. Ja, mens moet wakker wees deesdae.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
We have recently had a few SMS ‘s saying we have an outstanding fine, can find nothing on the official sites so just blocked the number
Eish these people never stop with their stories and plans to take your money. In a lot of instances the little that you may have.
Thanx for sharing.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Omdat baie mense deesdae by Temu bestel, stuur scammer ook eposse uit wat sê hulle moet op n skakel click om hulle belastings te betaal. Omdat jy miskien n pakkie verwag, dink jy die epos is legit en click op skakel en doen wat gevra word, want jy moet belastings betaal om pakkie te kry. Wat dit bietjie uitgeskakel het destyds op Banggood, is dat jy met aankoop prys direk al belastings ook betaal.....so jy kry nie belasting aanvraag eposse nie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie vir die waarskuwing.
Op Amazon en Banggood en nou Temu is alle belastings nou ingesluit.
Daar was heelwat wat so gescam het met false belasting versoeke en ander wat gans te veel belasting gevra het.
Mens moet so lig loop deesdae.
Paul
I received an SMS yesterday stating that I owe The Courier Guy R15.99, outstanding for delivery fees.
As I am not expecting any parcels I immediately heard alarm bells.
Out of curiosity I clicked on the link - it opens a very official looking Courier Guy webpage where you are required to enter your banking details, yes all of it.
I guess ignorant people might actually do that.
Be aware
As 'n persoon nie 'n aflewering te wagte is nie en hy kry so 'n boodskap en reageer daarop, is hy of sy self mos ook skelm. Ek dink die gedagte by so iemand is dat iemand 'n fout gemaak het en hy of sy kan dalk daarby baat. As die persoon dan aan die kortste end trek, is dit mos maar sy eie skuld. Ek verwys beslis nie na Kalahari Le se optrede n ie, so terloops.
'n Ruk gelede het my vrou kennis gekry dat 'n eiendomsagent haar eiendom in Boston, VSA, wil verkoop. Onnoodig om te sê ons het nie so 'n eiendom nie. 'n Mens kan wel dink dit kan baie werd wees, kom ek vat 'n kans. As die kans wel toevallig afkom, is jy mos 'n dief.
I get multiple spam emails. In one day I received 100. I communicate with my internet service provider, who tries to block them. I can mark an email as spam but I have reached my limit, so now I just delete.
But, I tap on the sender which then shows the email address from whence it came, which reassures me that it is spam.
The only problem is i have some important valid emails that the system put in spam. So I regularly check my spam box.
I have a drivers license for 51 years. I have never reacted to any fines, either by post, sms, or any other method, neither have I paid any other than a summons. Never had problems with license renewal, etc. even after I was asked to pay at a roadblock, which I did not. Some people are just naive
Dankie vir die waarskuwing.
Op Amazon en Banggood en nou Temu is alle belastings nou ingesluit.
Daar was heelwat wat so gescam het met false belasting versoeke en ander wat gans te veel belasting gevra het.
Mens moet so lig loop deesdae.
Ek het paar maande laas iets via Temu bestel....goed om te hoor dat hul belastings ook nou ingesluit is by aankoop prys
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Aliexpress sluit nog nie in nie maar gebruik die pos kantoor vir aflewering. Hulle bereeken die belasting akuraat en jy betaal by koleksie. Vat lank maar jy kry hom.
Paul
Vanuit Bank en Telkom "fraud" agtergrond, jy click NOOIT op enige link nie en ook nie snapscan nie, NIE eens in die kerk vir jou kollekte bydrae nie !!!
Ek kan ook bevestig dat belasting by TEMU ook finaal betaal is met aankoop. So moenie op die skakels klik nie. Nie eers vir die R15 nie, want daarna het jy moeilikheid.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Vanuit Bank en Telkom "fraud" agtergrond, jy click NOOIT op enige link nie en ook nie snapscan nie, NIE eens in die kerk vir jou kollekte bydrae nie !!!
Dit is die beste beleid.
As jy onverwags online iets moet doen….moet nie!
Paul
Ek het die beste een gister gekry... foto van Tshwane waar hulle krag afsny op Whatsapp boodskap wat se ek is daar oor 2 ure, Gee my R500 dan sny ek nie jou krag... se nogal vir my jy is gelys dat ons jou krag moet afsny maar ek is vooruit betaal.
Ek het dit net ignoreer... my krag nogsteeds aan... Almal vat kanse vandag se dae.
