Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
12v Inline Waterpompie
Hi julle kundiges.
Ek is seker al deur 8 12v Inline waterpompies in 5 jaar Waar ons seker so 5 tot 6 maande perjaar kamp en 2 x storte per dag vang.
In die Exclusive is die charger gekoppel aan die Apollo 10.
Die Battery op die pole toets 12.6v
As ek die krag op die brug blokkie (nuwe een) toets dan toets hy 12.5v
Koppel Ek die pompie dat die kragkabel stroom trek, drop die krag by die brug lol tot 11v.
Drade vanaf die Apollo 10 tot by die brugblok is dikker as die pompie se drade.
Hoe en waar toets ek by die Apollo 10 die kragdrade om die fout te soek.
AI se vir my die drop in Volts by die pompie is die rede dat die pompies so vinnig oppak.
Skroef ek die Apollo vanaf die "muur" los onder die bankie en gaan ek dan drade sien om te toets?
https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Exclusive-pompie.htm?forumaction=1&loadcategory=4239&loadpost=5091&highlight=Exclusive%20#ForumsAnchor
Paul
Ek is deur 5 voordat ek die SurFlo in gesit het. End of problem.
Paul
Jy kan ook hier kyk Pierre.
https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Stort-pompie.htm?forumaction=1&loadcategory=4239&loadpost=2401&highlight=G@t#ForumsAnchor
Paul
Dankie Paul, baie insiggewend.
Kan dit wees dat krag drop na 11v die rede wees dat die 12v pompie na 2 of 3 maande oppak - julle wat kundig is met die krag.
Ek wil graag die wa oorspronklik hou om te minste 2 x pompies per jaar te vervang is bietjie rof. Jou plan is die oplossing.
Nee die drop gaan nie die pompie laat uit brand nie. Selfs nadat ek die relay in gesit het het hy uit ge brand. Ek dink die in line impeler pompie is nie gemaak vir aanhoudende gebruik nie.
As jy nie in jou woonwa stort nie sal hy seeker hou.
Ons gebruik ons Exclusive soos hy ontwerp is. Alles word benut. Ons doen net no 2 by die kamp ablusie.
Die water pomp werk hard.
Die plastic kraane hou ook nie. Ek het hulle vervang met brass en crome soos by die huis.
Paul
Ek het 'n self primer pompie gekoop 'n paar jaar terug in Oudtshoorn. Hy lyk selfde soos die SUREFLOW groot pompe maar is net kleiner. Beskik ook oor die druk afskakel vermoe as krane toe gedraai word soos in die meer moderne karavane waar die pomp altyd aan is.
Ek het hom in die Exclusive gesit en hy werk tans vir die 3de jaar.
Ek sien hulle is nou ook beskikbaar op TEMU vir onder R400
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Pierre,
Hi Marius, ek het ge Google en sien daai Shurflow vir so R2k. Hoe set jy die pomp om waterdruk af te bring onder 1bar of laer want die sisteem is laedruk.
Toe ons by Bush 'n Buck 'n saam kamp gehad het, het 'n vorige forum gebruiker my kom vra oor die lek van die krane in sy Classique. Hy het die groter pomp in gesit en sit nou met 'n kraan of wat wat lek omrede die druk steeds hoog is en kraan toe is wanneer die skakelaartjie in die kraan die pomp af sit.
So ek sou voorstel mens na twee dinge kyk as jy die groter pomp in sit.
- Die hoer druk issue dalk.
- Die gebruik van 'n relay om die pomp aan en af te sit want die micro skakelaarjies se punte brand weg agv die hoer stroom wat die pompe trek as hulle direk gekoppel is.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Marius en Leon, omrede ek tegnologies gestrem is wil ek die stelsel se oorspronklik hou as wat ek kan.
N Auto Elektrisiën kom more middag sommer hier by die huis kyk wat is die rede vir my Voltage drop by die pomp.
Ek sal opdateer wat hy sê en dan 'n nuwe gewone blou 12v Inline pompie insit en dan kyk wat gebeur.
Pierre soos ek genoem het….met dik draade na ń relay toe vir die inline pomp se kag….12.4v by pomp het hy nog uit gebrand na ń ruk.
Paul
Dankie Paul
Ek gaan vir oulaas die kand vat.
Die Auto Elektrisien het to gefind dat daar op die Posetiewe kant by die Apollo 10 'n los konneksie was - die draad ingedruk, maar nie ordentlik gekrimp nie.
'n Nuwe konneksie ingesit en nou toets alles 12.3v by die battery - pompie aan - geen krag drop nie.
Ek het 2 x nuwe klein Comet pompies - gaan nou 'n nuwe een insit en dan beplan ons so maandeinde om 2 weke Manyane toe te gaan - gaan hom daar toets en dan kyk wat doen die krag as ons hom tuis gaan toets. Ek gaan nie weer R1400 spandeer op 'n Rule 12v Inline pompie nie. as die outjie nou oppak dan vat ek julle pad met die Shurflow pomp.
Great. Laat ons weet.
Paul
