Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6707 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
gerookte hoender
maak pekel water aan groot bak of diep bak
so koppies water soveel dat die hoender toe is onder die water
kwart koppie growwe sout roer goed deur sodat die sout kan oplos in die water
plaas heel hoender in die bak en sit n bord ofiets swaar op die hoender sodat dit heeltemal gedek is in die water
plaas in yskas vir ongeveer 4 tot 8 ure
haal hoender uit en spoel goed onder kraan water bine en buite maak droog met n lap
nou die rub
kwart koppie bruin siuker
2 eetlepels fyn knoffel
2 teelepels paprika
2 eetlepels fyn uie peoeier
1 teelepel chillie
1 teelepel sout
halwe teelepel peper
meng alles goed saam
smeer hoender met olyf olie
en dan smeer die droee rub buite en binne van die hoender plaas n paar skywe suurlemoen binne in die hoender sit in n bak
berei jou weber soos in die (brisket) resep wanneer jou kole reg is
plaas hoender en in die middel van braai rak strooi jou fyn saagsels oor die kole en begin rook
draa i die hoender om so elke half uur
en gooi nog saagsels op indien nodig vir nog rook
rook die hoender en na so n uur toets met n vleis termo meter ongeveer na 2 ure toets temeratuur vir so 130gC
jy kan as jy wil n BBQ sous gebruik op die hoender die laaste 30 minute of so
haal af en geniet
Met die gerookte hoender kan jy die hoender op n oop blikkie bier plaas en dan die blik bier saam met die hoender rook net so lekker
ek doen baie keer hoender vlerkies saam as ek die hoender rook
gebruik maar dieselfde hoender rub en ek dink jy kan ook dit vanaf die rakke koop dan smeer ek my vlerkies met n BBq sous en plaas dit saam met die hoender as ek rook net so lekker
