Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23218 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6788 |
| BrianB | 6017 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 930 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| Grompie | 441 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 501
Total Replies: 290 460
Total Views: 90 062 262
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 708
replies: 33 793
views: 18 453 079
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Bosfontein Caravan Resort
Limpopo, Bela-Bela
Type of Resort:
Family with children: 6
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0
bosfontein!!!!!!!!
replies: 7
views: 10814
edward
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 18 Oct, 2009
dankie Deon en Martie vir 'n wonderlikke naweek. julle is 'n voorbeeld vir menigte ander oord eienaars. die effort wat julle in julle kamp insit is opsigtelik en word deur ons stadsjapies wat 'n bietjie ontvlugting soek opreg gewaardeer. die staanplekke is ruim met volvloer gras en lieflikke natuurlikke skadunet (bome). die badkamers is beter as sekere 5 ster oorde. die geriewe is alles wat mens nodig het. baie geluk en alles van die beste.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Mostert
Gold Member
40% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 14 Nov, 2008
Dankie vir die terugvoer.....lekker om dit te hoor. Ons wil ook graag daar gaan kamp en nou weet ons dat ons maar kan bespreek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 61 years
Weet nie waar is Bosfontien laat weet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Trix
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 17 Nov, 2009
Never mind dat die badkamers beter is as 5 ster oorde, dit is beter en mooier as van ons eie huise se badkamers, dan praat ek nie eers van die staanplekke nie, van ons droom net van so 'n mooi grasperk !
Deon en Marthie toe regtig baie moeite met die plek en ek dink 'n groot rede daarvoor is omdat hulle self kamp weet hulle wat soek ons woonwa ouens !
Baie Mooi en Regtig die moeite werd om soentoe te gaan niemand sal spyt wees nie !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Trix
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 17 Nov, 2009
As jy Bosfontein soek gaan onder www.bosfontein.co.za
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Dawie
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 07 Oct, 2009
Ek stem. Ons was die naweek daar. Die plek is regtig mooi. Jy sal nie spyt wees as jy daar gaan kamp nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 61 years
Dankie Trix
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Heids
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 01 Jan, 2007
Experience: 19 years
I've just spoken with Martie - left booking a December get away till last minute - she says she might be able to help us!! YAY! Just came looking for feedback on the venue - Feel more at ease having read these few comments - now I can recommend to my brood with ease!
Thanks
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required




