Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23025 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6706 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2184 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 568 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
boere omelet op die voor
3 aartappels
sout en peper na smaak 4 eiers
1 pakkie spek olie slaan n lekker warm vuur aan
plaas die gesklide aartappels in n pot met n bietjie sout en kook tot sag
maak die pan warm en braai die spek in n bietjie olie haal uit en versnipper die spek in klein stukkies
wanner die aartappels gaar is haal uit en sny in klein blokkies
kilits die eiers in n bak en gooi n bietjie sout en peper na smaak oor
plaas die pan weer terug op die warm kole en gooi die aartappels in die pan en braai tot lekker lig bruin
gooi nou die spek by en roer geod deur
gooi nou die eiers by en roer goed deur
bak nou die eiers in die pan tot dit begin stol
maak die eiers los aan die onderkant plaas n bord oor die pan en keer die pan om met die omelet op die bord
plaas dan die omelet weer terug in die pan en bak dit tot sag en lekker bruin
haal uit die pan en geniet daardie aartappel eier omelet
Jammer ek wou gese het vuur nie voor nie
Klink lekker, dankie Herman
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
