Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Zwartkops 4x4 and Outdoor show
Was iemand al in die verlede hierdie skou bygewoon? Is dit aanbeveelbaar? Ek sien hulle volgende skou is 25-26 Augustes 2018
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hulle het vandag hierdie show aangebied by Zwartkops....

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Was iemand al in die verlede hierdie skou bygewoon? Is dit aanbeveelbaar? Ek sien hulle volgende skou is 25-26 Augustes 2018
Terugvoer wat ek gekry het van vriende is dat die Zwartkop 4x4 en Outdoor show beter raak as die jaarlikse Beeld vakansie Skou gedurende Februarie maand. Die jaar was die Beeld sin maar swak so...........
Sal verseker by Zwartkops 'n draai maak die jaar.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Was verlede jaar daar. Baie beter as die beeld skou. Uitstallers baie meer direk in kontak met mense op grondvlak. Baie lekker gewees. Net vrek koud gewees.
Ek kan net noem dat ek jare gelede toe die skou by Zwartkop was (Gauteng Motor skou) bygewoon het en daar was baie uitstallers van alles met wiele. Die kere by die Voortrekkermonument het ek nie bygewoon nie omdat ons in KZN was. Hierdie jaar is ek weer daar. Vir seker baie beter as die Beeld se skou as mens kan vergelyk.
Die 4x4 skou word deur dieselfde persoon gereel as die destydse Gauteng Motor skou.

Klink goed. Ek wou eers na die Mbizi show of die Kyknet show by Sondela gaan....maar met brandstof en tolhek kostes raak dit bietjie rof. Daar was afgelope naweek ook n skou by Devoetpadskloof gewees....sal ook wou gaan, maar weereens diesel en tolgelde raak baie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Sal verseker daar 'n draai gaan maak.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
CaravanParks.com will be at this show this year...
We are very excited about this and we hope to see you soon.
Sal ook die jaar hulle gaan besoek. Dis so naby aan my kan amper loop.
JIN ek kom park sommer by jou huis. Ha ha ha
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
CaravanParks.com will be at this show this year...
We are very excited about this and we hope to see you soon.
Great will be seing you then. Again! ! ! !
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Awesome
Ek gaan bietjie by die skou rond vrae en kyk wat mens wys raak tov die beskikbaarheid van Jurgens Fabriek produkte en onderdele.
Wonder hoeveel waens is gelewer aan handelaars na die oorneem van Jurgens en Sensation. Iemand wat naby Comet bly moet so bietjie vir ons gaan uit vis wat gaan aan.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dis goedkoper om kaartjies by Computicket te koop... R120 ipv R150
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Het iemand miskien n lys van uitstallers?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Te veel om te noem.Verlede jaar was al die bekendes daar en nuwe opkomende besighede.
Te veel om te noem.Verlede jaar was al die bekendes daar en nuwe opkomende besighede.
Dankie. Ek is nie n 4x4 entoesias nie...is dit nog steeds die moeite werd? Of is dit meer gerig op die 4x4 manne?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die advertensie dui "4X4 en Outdoor Show" aan.
Soos ek al genoem het, sê vriende wat voorheen daar was dat dit 'n puik skou is. Hier gaan net so veel 4x4 dinge wees soos die Beeld se vakansie skou.
Hoop die weer is lekker. Ek beplan om sommer daar te "breakfast".
Wie gaan nog daar wees Saterdag??????
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Kan nie Saterdag daar wees nie. Moet die wa uitvee en ma moet afstof.
.............en die wa staan by die Eiland!
Don't forget to visit this show this weekend.... CaravanParks.com is in Hanger 2.
While setting up today we noticed so many interesting things to see.
Don't forget to visit this show this weekend.... CaravanParks.com is in Hanger 2.
While setting up today we noticed so many interesting things to see.
Ek het heeltyd nog getwyfel of ek moet gaan of nie, maar na jou laaste sin het jy my nou lus gemaak om te gaan....dankie...sien julle later!
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



