Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Woonwa sleep in Kgalagadi
Na aanleiding van insette op ander plekke op die forum, begin ek die ene. Baie van ons hunker om die wildtuin te besoek, met 'n woonwa of waentjie, maar wat sê die persone wat dit al daar was oor die volgende;
. Wat is die moet en moenies,
die aanbevelings oor wat se kombinasies kan dit oorleef, en met watter moet mens nie eers probeer nie. Ek dink aan kwessies soos 4x4 of 4x2 voertuie, padwa/waentjie of boswaens/waentjies
is die risiko vir skade net te groot as mens met 'n padwa tot by byvoorbeeld Nossob wil gaan
bo en behalwe bande afblaas, watter ander voorsorg moet gedoen word?
Ek het al verneem/gelees van persone wat sonder skade met byvoorbeeld 'n Skipper daar was. So ook van ouens met boswaens [off road].
Wat is die grootste probleem, vassit of stukkend skud??
When we were there the biggest problem would have been the road conditions. A road caravan and or car would have been shaken to pieces. We were in a Jimmy and that handled to roads pretty easily, we stayed in rondavels. Although we saw one or two road caravans I definitely would not pull one to either Nossob or Mata Mata. The corrugations were horrific, this was in 2013 and things may have changed since then.
On road caravan I would pull to Twee Rivieren but no further, lock the van there and spend a few nights up at Nossob and Mata Mata and back to Twee Rivieren in-between.
Ons was al verskeie kere in Kgalagadi want ek geniet die plek. Ons het die laaste paar kere met n Tourer gegaan wat die sinkplaat pad redelik goed hanteer. In die somer is daar n mootlikheid dat jy in die dikker sand mag vasval.
Ek sal ook nie n pad karavaan opvat Nossob/Mata Mata toe nie maar daar is manne wat dit doen. Jy gaan met rnige karavaan baie stadig moet ry.
Een van die beste "sighting" in die Kgalagadi is waneer jy n geel padskraper van vooraf sien kom :-)
Wessel, ek kan nie van onlangse ondervinding praat nie.
Ons was seker 25 jaar gelede met 'n VW Kombi met agterwielaandrywing en 'n Sprite Supersport tot my Nossob. Die pad in die park was sinkplaat maar nie te erg nie en ons het uiters stadig gery. Die probleem was die 60 kilos buite die park tot by die ingang was toe nog grond was. Ouens met groot4X4's het dit erg verniel deur te vinnig te ry en selfs met uiters stadig ry, het ons karavaan bietjie skade gelei soos 'n klein deurthie wat afgebreek het en bierbottels waarvan die propper afgeskiet het. Ons het ook naby Nossob teen 'n opdraende in dik sand vasgeval omdat die beamptes by Tweerivieren ons nie daaroor gewaarsku het nie. Daar was 'n effnse ompad verby Marie se Gat wat ons kon neem as ons van die problem bewusgemaak is toe ons gevra het..
Ek sal nie weer die park met 'n gewone padkaravaan wil aandurf nie, maar ek dink dis geskik vir 'n "gravelroader" soos die Skipper, maar jy moet beslis nie haastig wees nie. Dis 'n fantastiese plek en ek hoop on weer daarheen te gaan.
So terloops, dit sal gaaf wees as jy jou profiel bietjie uitbrei. Dis lekker om te weet wat ander Forum vriende ry en hoe lank hulle al kampeerders is.
Per our May trip. Based on my last minute booking, where I changed my booking almost daily as openings appeared we were able to mostly stay in TR as per our caravan restriction.
We had to take chalets at MM, Nossob and lucky to get one at Grootkolk(our favourite camp in all of South Africa.)
The arrangement is for caravans to be parked at the TR swimming pool, no electricity avaliable there, if you need to leave it behind to visit other camps.
So we drove almost all the roads available ie TR to MM,TR to Unions End top and bottom dune linking roads as well as the Leeudril 4×4 road.
Sand was never an issue. (Other than 4×4 route which definitely requires 4x4 on a couple of patches where you crest the dunes.)
At places the roads get badly corrugated. Probably due to drivers not reducing tyre pressures and speeding.
At some places the roads are glass smooth and a pleasure.
At MM and Nossob the campsites are filled with all sorts of roof-top, trailer-top, tents and off road caravans including light caravans like Tinys.
All vehicles can the roads, there are many sedans that visit, but bakkie or suvs including Landrovers would be the most comfortable. There are sections of the road where you can't see over the road edges so height helps.
Data is available for purchase for all? the camps.
Fuel and shops with most requirements at TR, MM and Nossob and a shop outside TR. Ice cream is now available at MM and Nossob.
Askam, which we visited for the first time, after driving past 100 times was a pleasant surprise. Tar access, 2 co-ops, trading store and some restaurants/deli. Diesel was R3/l cheaper than in the park, or even at home... Diamond T has the best milk tart in the country! At trading post massive bags of wood at good prices.
Only TR has a restaurant. The other 2 camps have pies and microwaves.
Don't forget your hat, shorts, flops, binoculars, camera, torch and smile...
Richard - Excellent report on Kgalagadi. And I couldn't agree more regarding your sentiments about Grootkolk.
Die bespreking hierbo is vir die Suid-Afrikaanse kant waar jy in die twee droeë rivierlope ry. Daar is ook onomheide wilderniskampe aan the Botswana-kant waar jy slegs met 'n hoë 4X4- nie a AWD, kan kom. Natuurlik sonder 'n karavaan. Ek is nie seker om 'n sleepwa toegelaat sal word nie. My broer hou van die deel en hy kom sê hy gemaklik met sy Everest deur. Jy ry blykbaar op plekke teen duine uit. Dit klink baie opwindend maar ek sal ongelukkig nie daar kan uitkom nie.
TR and Rooiputs (at a push) are about the only camps where you could take a road van. The complaint with KTP has always been that if you hit the roads that have not been graded, the corrugations are the worst. Quite possible to destroy a road van. Not because of the chassis or suspension but because the walls and roof of the vans were never designed to take that punishment. However ..... the ablutions at TR, Nossob and Mata Mata make it such that should you take your ground camp set up, you will not struggle and the scenery and bush feel in KTP is by far unique. If you are feeling rustic, you can try book the Bots camps such as Rooiputs (25 kms from TR) and Polentswa. These camps are still within the Western side of the park and are reasonably priced via DWNP
The lux camps are becoming pricey. For the adventerous there is the Eastern side of the park Mabuasehube but you need to be fully kitted and self sufficient for that. I have some trip reports if any one wants to see them.
Hoekom is Twee Rivieren nie so populer in Kgalagadi nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Van die 3 konvensionele kampe is Twee Rivieren ongetwyfeld die minder gewilde kamp. Ekself het nie 'n probleem met Twee Rivieren nie, maar verkies ook eerder Nossob en Mata Mata. Ek maak moeilik 'n keuse tussen laasgenoemde twee, maar Nossob is by verre die mees populêre kamp.
Ek het Twee Rivieren-omgewing nog altyd baie "betalend" gevind wat wildbesigtiging aanbetref. Jy het 'n keuse van hetsy die Nossob- of Auobrivierbedding-paaie. En jy kan dit kombineer deur met die kort- of langer duinepaaie van die een bedding na die ander te ry. Dit is die omgewing waar ek nog die gelukkigste was met luiperds. Jy het twee piekniekplekke wat jy met groot gemak kan bereik - Melkvlei langs die Nossobpad en Auchterlonie met die Auobpad.
By Nossob het jy die keuse om noord of suid te ry. By Mata Mata kan jy net in een rigting ry en weer met dieselfde pad terugkeer kamp toe. Maar ek is lief vir die parkagtige dele van die Auobrivierbedding naby Mata Mata.
Further to Chris' comments above. Also, I guess Nossob is in the middle of the wilderness like Satara vs TR similar to BnD.
Nossob also serves as a base/launching camp for getting to the wilderness camps of Grootkolk, Gharagab and Bitterpan. And then departure and or return for most of the Botswana camps. Of course TR is a base/launching camp for All of Kgalagadi.
MM is the Namibian entry/exit camp.
Since 2020 we have camped 5 times for about a month at a time at TR, happily and hope to visit TR again many times in the future. (if we had offroad camping capability, we would probably try to spend 10% at TR, 30% at MM and 60% at Nossob.)
Rooiputs and Polentswa (Botswana side, but close to Nossob river), are also very popular but are powerless and no proper ablutions that i know of.
Die minder gewildheid van TR is sekerlik die effe gebrek aan paaie om te beweeg. Soos Chris B so mooi uitlig, is daar meer opsies rondom Nossob.
Ek was ook nog net tot by TR, en wil weer gaan maar tot by Nossob. Ons was baie gelukkig met TR as kamp, en die ablusie was in baie goeie toestand. Ek sal selfs net TR toe gaan, as ek nie by ander kampe ook plek kan kry nie.
Ek is egter van mening dat, om die afstand-onkoste te regverdig, mens 'n Kgalagadi besoek met ekstra besoekpunte moet sinchroniseer.
By Askam net voor Kgaladi Park is die volgende teen 'n muur vasgespyker:
Die Kalahari is-
'n Man se hemel
, 'n Vrou se verdriet
, 'n Motorkar se hel.
Ek glo dit geld beslis vir die park daar ook
By Askam net voor Kgaladi Park is die volgende teen 'n muur vasgespyker:
Die Kalahari is-
'n Man se hemel
, 'n Vrou se verdriet
, 'n Motorkar se hel.
Ek glo dit geld beslis vir die park daar ook
Klink amper soos "Die Hel" .....nie dat dit vir my soos hemel gevoel het nie...lol
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜




