Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23108 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6743 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1529 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 380 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 476
Total Replies: 289 964
Total Views: 89 741 748
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 707
replies: 33 748
views: 18 381 534
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
Woonwa blyplek in Ficksburg
replies: 10
views: 5828
Chappie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 03 Dec, 2014
Experience: 41 years
More almal, wie gaan kersie fees toe, ek ken nie die area en wil graag kersiefees toe gaan maar soek staanplek vir so drie dae 18,19,20 Nov. Waar is die besteplek om te bespreek. Help asb. Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 23108
Joined: 05 May, 2015
Experience: 13 years
Weet nie hoe is Moolmanshoek Nature Reserve nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 51 years
Is dit te ver vanaf golden gate se glen reenen.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 23108
Joined: 05 May, 2015
Experience: 13 years
Sien daar is ook nog Macs caravan park en Thompark caravan park wat in Ficksburg is....maar weet ongelukkig niks van hulle af nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 360
Joined: 17 Mar, 2015
Experience: 51 years
Wat van Meiringkloof by Fouriesburg. Dit is omtrent 50km van Fickburg. Ek was 'n paar jaar gelede daar en dit was pragtig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Robbie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 03 Sep, 2013
Experience: 17 years
Good question we are going there in February .Will keep an eye on this post
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 535
Joined: 28 Jun, 2011
Experience: 53 years
Gaan kyk na ons webwerf www.flipentilla.com - ons het inskrywings en fotos van 'n paar parke in daardie area. Laat weet as ons verder kan help.
Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Giel_Laubscher
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 21 Jun, 2007
Experience: 30 years
Ons het verlede jaar gekamp by die Meulspruit dam net buite Ficksburg. Die kontak details is Timon 0823725875 ....Email / timonj@telkomsa.net
Die kampplek was eenvoudig, maar skoon.
Giel
Die kampplek was eenvoudig, maar skoon.
Giel
Giel Laubscher
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 11 Jun, 2012
Ek het verlede jaar by THOM munisipale park in Ficksburg se midde dorp gestaan vir twee dae om die fees te besoek.
Doe koelte bome was lekker, die ablusie geriewe ook eenvoudig maar was darem skoon gehou terwyl ons daar was....daar was ook n swart man wat my motor gewas het. N bonus van die plek is dat dit loop afstand van alle plekke, ook die fees terrein, van alles af gelee is.
Wel, dit was verlede jaar....hoe dit hierdie jaar daar gaan wees ....kan ek nie waarborg nie...want dit is n munisipale oord!!
Doe koelte bome was lekker, die ablusie geriewe ook eenvoudig maar was darem skoon gehou terwyl ons daar was....daar was ook n swart man wat my motor gewas het. N bonus van die plek is dat dit loop afstand van alle plekke, ook die fees terrein, van alles af gelee is.
Wel, dit was verlede jaar....hoe dit hierdie jaar daar gaan wees ....kan ek nie waarborg nie...want dit is n munisipale oord!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chappie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 03 Dec, 2014
Experience: 41 years
Baie dankie vir al die hulp sover vir die kamp en staan plekke. Ek he by Moolmans hoek n staan plek bespreek want dit is op die pad Ficksburg toe en ek will graag na die stoom en al die ou masjiene gaan kyk as ek daar is. Dit is glo nie te ver vandaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Duve
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 08 Feb, 2019
Experience: 46 years
Hallo Chappie. Waar het julle toe gestaan? Ons is nou by Shumba Valley, Fouriesburg, en wil ook Ficksburg toe. Goetnis Andre
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required



