Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23119 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2211 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 383 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
WilSur se Karavaan Jacks
EK draai nou al lank met die gedagte om die "jacks" permanent vas te sit, nee nog nie.
Maar met Witwillie wat sê hy draai sy Exclusive sin in 'n twist het ek besluit om die inligting met ander Exclusive eienaars te deel.
Ek het die skêr domkrag gekoop vir 2 x doelle, of dald meer,
- Om die karavaan dward gelyk te maak
- As ons lank staan dan sit ek die anderkan ook een in vir beter stabilityd
- Om die karavaan op te lis ag ek dalk 'n papwiel het
- Sommer ook om die Ford te lig
Met ons nuwe onderstel Exclusive het ek 'n "U" yster teen die raam vas gesit tussen die wielle waar ek die domkrag gebruik.
Hier is die domkrag, te koop by Addendorfs, die 2 ton een.

Kyk na die grafiek, jy kan nie 2 ton van die plat posisie wil lig nie.
Dan kan jy die aluminium "U" yster tussen die wielle sien


Dis nice jacks daai net jammer Ardendorf besef dit ook en elke keer as jy daar kom is dit net duurder dink dis grootste verkooper by hulle
Ek maak gebruik van die selfde Jacks om die karavaan te stoor. Ek hou nie daarvan dat die wa se wiele die gewig dra terwyl die wa net staan nie.
Ek het altyd "VASTRAP" se wiel trap gebruik om die karavaan dwars te level by 'n oord maar die Jacks doen ook nou daai joppie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Kampgroete
Marco
Dit is die lang termyn plan.
Willie
Die onderstel is te laag in die eerste plek en jy gaan hom buig (ek het), onthou ek het gesê kyk na die kurwes, jy moet eers hoogte kry voor jy gewig kan druk.
Goeie plan.. gaan ook uitkyk vir so iets
Goeie plan.. gaan ook uitkyk vir so iets
Pieter, ek het R799.00 vir my 2ton elektriese jacks by Adendorff betaal, dit werk so lekker, jy druk net 'n knoppie.
Moet net nie dit in die plek van corner steadies gebruik nie, jy sal die onderstel buig.
Willem, ek het 'n jaar of wat gelede op jou aanbeveling ook vir my so 'n domkrag by Adendorfs aangeskaf. Het hom al dikwels gebruik om ander mense met pap bande te help. Self het ek hom ook gebruik om die Exclusive waterpas te kry en het dan bloot die hoekstutte laat sak om die wa stewig te laat staan. (Ek lig nooit 'n hoek op nie, maar net die linker of regterkant onder die as). Ek gebruik natuurlik ook waar nodig die geel blokke om die twee wiele op te ry as die grondhelling dit noodsaak.
Hierdie domkrag is 'n baie nuttige stuk gereedskap.
Is maar die beste vir jou karavaan, kanse vir skade word minder.
Stem saam met jou Chuck
Kampgroete
Hier is die boor wat ek tans (vir baie lank) gebruik met die verleng stuk.
Ek het 'n doodgewone handmodel skêr-jack (R179) wat ek met behulp van 'n ander reguit staaf aan my elektriese boor sit en die wa onder sy as oplig en die twee bokke inskuif. Een kant op 'n slag naruurlik.
Werk baie goed en kos my nie veel nie. Ek het dan ook die boormasjien om my steadies te bewerk. Twee vlieë met een klap vir R179.![]()
BIG TIME!!
Hierdie jack is nogal die antwoord.
Willem die nuwer exclusive het dus ook daardie bre?r channel chassis soos die elegance rondom die wiele.
Dis is soos jy sê Oom Johan. Maar die probleem lê egter by die jack se dra vermoë op verskeie hoogtes. Kyk na die grafiek wat Willem geplaas het. As die elektriese jack laag is kan hy minder gewig lig. Dis die rede waarom Willem die U-channel effenshoër vasgamaak het. Nou is die jack nie meer aan die begin kurwe van sy vermoë as hy die karavaan begin lig nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



