Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Wie kamp waar die naweek
More almal
Lyk na 'n lekker warm naweek en ons kamp by Eastco Magalies saam met 'n paar vriende.
Die wat gaan kamp veilig ry en geniet dit.
Kampgroete
Jan en Hester
By die huis gaan maar onderhouds werk doen gaan oor 4 weke bietjie weg
Diederik
More Jan
Ons kamp by Ifafa caravan park met ons club die Freewheelers
We already there - in Richards Bay caravan park 
P M C called me back no more camping for a vew mounths
We are camping at Karridene, KZN South Coast
Regards MArg
No camping till we leave for Kalagadi early March. Have to save money for the diesel.
Hi Marg.
I see the Natal Nomads a region of the CCSA is also camping at Karridene this weekend.
Are you going to be camping with or without your club
Regards
Eerste groot gedeelte van Saterdag op 'n vliegtuig land uit. Maar my beurt sal kom.
Morning Marg,
Enjoy Karridene you lucky fish.
Hi Clive / Joyce, We are camping with the trekkers club this weekend.
Hi Christa, Yes we are looking forward to it.
Only going tonight as our tow vehicle has gone in to have the bonnet fixed and we have to use the work vehicle. The bonnet on the ford courier was not closed properly and it got bent. We are selling it when it gets back because Marshalls does not fit anymore in the front of the single cab and we have to take two cars each time. We are looking for a Condor or a double cab.
Regards MArg
ek wou jou vra of jy nog nie moeg is vir Hartenbos nie. Maar ek weet dit is n stoepet vraag, so geniet dit, ek is jaloers
Ons karavaan is nog by Comet. Die hael skade en die skade van die stamp moet nog reg gemaak word. Hoop net hy is reg vir ons kamp in Februarie.
Elize het geva jy moet asb vir haar kyk hoe groot is staanplek 220 in die B blok en hoe ver van die see. Sy het bespreek vir Desember.
Julle moet dit baie geniet en veilig ry
Hester
Ek verstaan nie die standplaas nommer nie, praat jy van Hartenbos ?
Willem dit is nommer wat sy gese het maar ek nou net haar gepraat sy sal seker maak en my laat weet. Sal vir haar die plan ook stuur.
Groete
Hester
Hallo Willem het nou net met Elize gepraat en die nommer is 22. Sy wil weet of die stand groot genoeg is om die Palma met 2 tente voor die wa te sit en 2 multirooms te kan opsit. Sy vra groot asseblief.
Lekker dag
Hester
Daai is redelike groot plotte soos dit in die Kaap genoem word maar sal hom vir haar gaan meet as ons daar is (onthou my net weer as ek vergeet
Ek moes maar die naweek gaan kamp het. Sit nog steeds en wag vir 'n Visa van die Ambasade af. Sal seker nou eers more vlieg. Soveel tyd gemors ai ai ai ai! ! ! !
geniet die voorbereiding en sleep veilig. Hoop julle het lieflike weer daar onder.
Dankie Leon, Ons maak so.



