Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23217 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6788 |
| BrianB | 6017 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 929 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| Grompie | 439 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Weesgerus
Goeie dag,
Is dit baie koud in die aande of snags gedurende Juliemaand om by Weesgerus te kamp?
Wou met ons kleindogters gedurende Maart skoolvakansie daar kamp, maar die tariewe is baie hoer as gedurende Julie skoolvakansie
Groete
Heelwat beter as Pretoria, maar byt nog steeds. Vat fan heater saam in karavaan, dan gaan jy lekker slaap.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Soos Geert sê. Ons het al by Golden Gate in die winter uitgekamp toe die temperatuur in die nag net onder vriespunt gedaal het en het lekker gemaklik geslaap met 'n klein 500W blaasverwarmertjie in die Oyster. 'n Elektriese kombers kan ook werk. Weesgerus is nie naasteby so koud nie.
Goeie dag,
Is dit baie koud in die aande of snags gedurende Juliemaand om by Weesgerus te kamp?
Wou met ons kleindogters gedurende Maart skoolvakansie daar kamp, maar die tariewe is baie hoer as gedurende Julie skoolvakansie
Groete
Met hedendaagse "Ozone" verandering mag dit dalk verander.
Ons is nou al vir meer as 1-jaar in Modimolle en moet noem ons het "ge-bibber" gedurende die winter.
Ons is nou in Maart en soggens vanaf 8-9 sit ek met iets warm aan.
Dit weer nou is nie hoe ek Modimolle ken nie.
BV: Vanaf soggens 10-uur soek jy koelte tot en met so 9-uur saans, maar tog skakel ons nogsteeds die waaier in die karavaan aan.
Weet iemand of Weesgerus se restaurant weer oop is by die swembad area? Sit down....nie takeaway nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Pas terug van Weesgerus.
Nee, restaurant voorsien steeds slegs 'take aways'
Dankie Wielie....dis jammer, lyk my dis nou maar n permanente instelling
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Ja, dis jammer, sou graag die oord wou ondersteun.
Ek kry ook die gevoel dat dit nou 'n permanente reëling sal wees aangesien alle restaurante reeds geruime tyd weer die groen lig het om operasioneel te wees
Hulle ontbyte was heerlik. Op n tyd het hulle in vakansie tye studente / matriek leerlinge gehad wat mense by die swembad area bedien het....mense het baie van die dienste gebruik gemaak en studente was goed ge-tip deur vakansie gangers. Hulle winkel se voorraad is ook nie meer wat dit was nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Weesgerus het n special op snitzels...koop een en kry een gratis. Dit werk uit op R50 elk

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Lyk "Frieken" lekker.
Ek het Å„ idee waar hulle Schitsels kom:- Kate a Bake.
Ons koop daar teen 6x Schitsels @ R50/pak.
Ons maak gewoonlik vetkoek burgers daarvan (Yummy).
Hy kom lekker uit as jy hom in die Air Fryer maak.
Hoe lank sit jy in airfryer en op hoeveel grade?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

As hy mooi kleur wys, weet jy hy is 100.
Ek kry ook nie Weesgerus onder "Resorts" of "Ratings nie. ?????

Hulle bestaan ook nog, maar baie populer en telefoniese kontak is moeilik.
Beter jy stuur / e-pos.
Ek sien dit ook nie meer nie....wonder wat is rede?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

'n Oord wat ons gladnie van hou nie. Het twee keer daar kamp bloutjies geloop. So nou gee ons hom maar 'n mis.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !





