Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23111 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5988 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 381 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Watter oord
Weens werks verpligtinge is my vakansie by Weesgerus volgende jaar Maart taboe
. Ek het wel 'n vergunning gekry om verlof te neem vanaf 25 April 2016 tot 29 April 2016, sodoende kan ek kamp vanaf 23 April tot 2 Mei.
Weens die vakansie dag 02 Mei kan Weesgerus my slegs akkomodeer tot en met 28 April en nie vir my volle tydperk wat ek wil gaan nie aangesien al die sirkels bespreek is vir die naweek vir groep besprekings
. (Frieken Klubs)![]()
Die volgende twee oorde het ek om te besluit om te gaan:-
1) Eastco - Parys.
2) Weltevrede - Parys.
Watter oord sal lede voorstel indien julle al by bogenoemde was? (Ander voorstelle van oorde is ook welkom)
Terugvoering sal opreg waardeer word.
Dankie oom Johan. Ek kon nie op die naam kom nie, maar het hom gesien toe ons teruggekom het van Smilin Thru af.
Blerrie nice plek. Ek gaan hulle nou kontak.![]()
Ek wil bietjie gaan hengel, dit is hoekom ek spesifiek soek na 'n plek waar jy kan hengel. Die vorige keer wat ons by Smilin Thru was, kon ek nie juis hengel nie weens die kanoe wedvaart wat aan die gang was.
Wat van Klein Kariba ?
Dankie Wilsur, maar dieselfde as Weesgerus, ''Frieken''
vol.
Dit lyk my ek begin nou na 'n punt beweeg. Die besluit is nou Riverrun of Umfula, albei mooi plekke en staan plek teen die water. So nou begin die weegskaal te wieg![]()
Dennis, ek kry nie fotos van Weltevrede gelaai nie, wou vir jou wys hoe dit daar lyk.
Lyk my daar werk dit nou.![]()
Of toe nie????
Tx
Ek het hop ook op my Google Earth lys gesit.
Joeg, maar hulle kamp naby mekaar?
Pieter, ek het net eendag, wat ek in daai area was, gaan kyk na die oorde en toegangs paaie.
Eastco, daar naby, wou ek nie met my kar op die pad ry nie, en het toe die fotos van Weltevrede geneem om hier te plaas vir mense. Ek wou ook Smilin Thru gaan fotos neem, maar hulle was toe vir verbeterings wat hulle mee besig was.
Ek sal nie graaghier wil kamp nie, daar is twee rye afdakke waaronder jy kamp, en dit is maar beknop. Dit is egter baie skoon en netjies.
Volg WilSur se google earth, dan sal jy duidelik die twee rye afdakke sien.

Erens het ek daai fotos van ons warmbad kampe gelaai... ons kamp gewoonlik 10 staanplekke weg van ander, of ten minste 10m oop om my, as mens so beknop kamp lyk en voel dit vir my soos plakkerskamp.
Vir ons is dit juis kamp as jy bietjie afgesonder van ander kan wees, ja, ek groet en kuier soms met ander kampeerders in omgewing, maar verkies om goeie afstand te hou
Daai dak storie lyk funny.. laat my dink aan dubbelverdieping camper
R50 p.p.p.dag. Daars net stilte en rustig wees. Op die rivier, kan lekker visvang daar. Schalk.... 082 653 4281
Laat nie sprinkane toe nie, relatief veilig. Ek glo a.g.v. christelike atmosfeer.
Ons is mal oor die plek.
Dankie Johann. Geraldine en ek het besluit op Umfula. Ek het fotos van Weltevrede gesien, dit gaan voel soos 'n Garage kamp
.
Dit is ook die gevoel wat ek gekry het![]()
lekker kamp



