Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23248 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6793 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3941 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 617 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 468 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
| Theuns | 113 |

VEILIGHEID BY OORDE
Ek het n E-pos gestuur aan Onrus Karavaan Park en die oordbestuurder, Mnr R Potgieter het ontvangs erken daarop en gemeld dat hy die aangeleentheid sal ondersoek en terug kom na my. Na n maand en n aanmaning, het die oordbestuurder nie sy woord nagekom nie.
Ek het die volgende terugvoering van Hermanus Polisie gekry en ek bedank hulle vir hulle vinnige reaksie op my navraag en ek haal aan:
"We can confirm that there has been a number of burglaries at Onrus caravan park and that there is an increase in property crime in the park. This can be attributed to the easy access to it. The method included cutting open tents and taking property inside while the owner are sleeping.
The Hermanus police do however try our best to increase our patrols in the area to try and combat crime in that area.
We do appreciate your concern and request that the campers visiting the camp be more vigilant and report any suspicious persons in the area".
Ek sien die Park het n 4 vir sekuriteit. Ek persoonlik sal dit n 2 gee.

Dankie vir die terugvoering Pieter, dit behoor ander ook te help om die regte besluit te neem.

Ons besoek heelwat parke op ons permanente toer deur die land die afgelope twaalf en 'n half jaar. Misdaad in parke neem beslis toe en is 'n groot probleem vir almal. Oordeienaars moet hulle kant bring om die kamp te beveilig, maar kan nie jou sekuriteit waarborg nie, jy moet ook jou kant bring om jou, jou familie en besittings te beskerm, MAAR
Ons het geen tyd vir oorde wat jou om die bos probeer lei nie. Dit is hulle plig om jou te waarsku as daar probleme is of was in die onlangs verlede, sodat jy eerstens kan besluit of jy daar wil kamp, en indien wel, dat jy jou veiligheidsmaatreels kan opknap.
Ons het onlangs by Jeffreysbaai en Lalanati gekamp, waar hulle ons vooraf gewaarsku het dat daar voorvalle was, wat hulle gedoen het om die kampeerders na die voorvalle te help en watter maatreels ingestel is om toekomstige voorvalle te verhoed. Ons het baie lekker by alby gekamp. Lalanati bied selfs alarmtoestelle aan om in jou tent op te stel. Ons sal beslis weer by die twee plekke gaan kamp as gevolg van hierdie optredes.
Ons sal egter nie ons voete in 'n park soos Onrus sit nie, wat by ommissie gelieg het oor hulle misdaad probleme - Mnr Potgieter kon mos onmoontlik nie van die voorvalle geweet het nie.
Ons het ook al in die verlede by die Polisie navraag gedoen en ook sommer in hulle VB geloer vir algemene misdaad in die omgewing - nog nooit 'n probleem daarmee gehad nie.
Jammer dat die oord so standpunt in neem om nie betrokke te wil wees nie.........
Laat mens dink tot waar hulle betrokkenheid wel sal gaan..... net duskant die geld in neem per staanplek...... wie weet?
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek lees nou van 'n 68 jarige man wat in die vroëe oggendure vanoggend by ATKV Buffelspoort dood geskiet is toe hy sy gesin probeeer beskerm het teen 3 inbrekers.
Die gesin was tuis in 'n chalet. Dit kan seker by enige oord gebeur, maar dit is hoekom ek kleiner oorde verkies waar dit makliker vir sekuriteit personeel is om die kampterrein onder die oog te hou.
Sterkte aan die naasbestaandes.
Sal nie my voet ooit weer by Onrusrivier sit nie. Ons het in die 80's vir ses weke op n slag daar gekamp. Toe kom HUMAN RIGHTS.





