Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23118 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5991 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Tuinroete Nasionale Park Gekose Oord

Tuinroete Nasionale Park - Wildernis, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord
In die middel van Suid-Afrika se bekende Tuinroete, ontvou ‘n betowerende wêreld van mere, riviere, moerasse, riviermondings en strande met ‘n agtergrond van welige woude en hoë berge. Al hierdie ellemente vorm deel van die karakter van die Ebb & Flo Ruskamp in die Wildernis-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park. Staproetes kronkel deur digte woude en langs rustige riviere wat u die geleentheid bied om die helderkleurige Knysna-loerie, of een van die vyf visvanger-spesies wat hier voorkom, te sien.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Ek dink ek moet die oord deel maak van my Desember toer. Sal hoor of hulle dalk plek het vir 'n nag of wat.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek dink die mense klou vas aan hul besprekings daai tyd....maar hopenlik is jy gelukkig....daar is altyd kanselasies. Wat vir my egter snaaks is dat vir die res van die jaar daai oorde vreeslik stil is.....altyd klomp plekke beskikbaar....selfs oor ander vakansie tye en langnaweke
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hopefully stopover there on the way back from Yellow sands in January
Tans doen ek my roete beplanning vir Des se toer met die Wa. Skryf al die oorde se name neer op my pad.
Sodra ek terug is in SA bel ek en kyk waar kan ek 'n ou plekkie kry.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Niemand sal spyt wees om by Ebb & Flo te gaan kamp nie. Dis 'n pragtige plek enige tyd van die jaar. Uitstekende staproetes in die inheemse bos. Mooi strande. Naby-geleë aan menige daguitstappie-roetes. Tops!!
lyk of dit my tipe rusplek kan wees Moet gaan kyk..
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
lyk of dit my tipe rusplek kan wees Moet gaan kyk..
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Is daar staanplekke wat julle sal aanbeveel.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
My persoonlike keuse is 'n rivierfront-staanplek in die Suidkamp. Die Noordkamp is mooi, maar meer in 'n kloof geleë wat korter sonskynure tot gevolg het. En laasgenoemde se ablusiegeriewe is bietjie afgeleef (maar tog skoon).
Dink dis 1st come 1st serve basis
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Was al daar sonder die wa, besonderse plek.



