Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23214 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6785 |
| BrianB | 6016 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 434 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Tshikwalo Dinokeng
Enige iemand wat al hier gekamp het.
Leen ek het op 4x4 community forum met twee ouens gesels hulle se dit was awesome gewees die beste is gaan probeer en sien like jy of like jy nie ek wil volgende jaar daar gaan draai wil nou eers Kyleu bushcamp doen
Dis n baie lekker kamp....klein en genoeg skaduwee as jy binne die sirkel staan. Daar is ook n lekker restaurant wat uitkyk op n watergat....dag besoekers het ook toegang tot die restaurant, maar gebruik n aparte ingang. Dis slegs n klein stukkie grondpad vanaf die hoofpad, maar is in baie goeie toestand....ry hom met gemak met padwa. Klein swembad op perseel. Jy kan maar gerus gaan
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Was in winter maand gewees

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Ons was laasmaand daar.
Baie stil en rustig. Restaurant maak lekker kos en bekostigbaar.

Ons het Å„ maand daar gekamp. Stil rustig en uiters goed bedryf.
Stuur gerus vir Lucia Grootes en Andy ons groete.
Ons het ook 3 of 4 keer in hulle chalets gebly👌
Paul
Dankie was toe daar so 5 gesinne saam in sirkel gestaan - awesome.
Jammer hulle kamp terein het toegemaak
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Kampterrein het ongelukkig plek gemaak vir n kapel en trouvenue. Jammer dit was n awesome terrein. Die restaurant bly egter oop vir gaste van buite. Juweel van n plek Anton en Lucia ons wag vir julle om weer spasie te maak vir n paar karavane !




