Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23116 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5991 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3819 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Strydoms se Baviaanskloof en Tuinroete toer
Met die groot vloede die jaar, het ek hierdie toer aangeskuif na volgende jaar. Die beplanning is om via Mokala en KarooNP te sleep na Baviaanskloof. Daar gaan ons 'n paar dae vertoef op 'n gaste [kamp]plaas om die omgewing en reservaat te bekyk. Omdat ek [nog] nie 'n 4x4 het nie, gaan ons van willowmore se kant in en uit.
Vandaar via George om N2 langs die Tuinroete te verken van Mosselbaai tot by Port Elizabeth. Dan via Bergkwagga-NP terug huistoe.
Om veilig te speel het ek reeds in Mokala en KarooNP bespreek, bloot omdat mens sukkel ok plek in Mokala te kry.
As julle die tuinroete doen, hou 'n oog uit vir Harkersville Forest Lodge. Dis so 10km buite Plettenberg Baai Knysna se kant toe, so 1,5km agter die Sasol Garage wat op die N2 is.
Ons het al 3 keer ons Desember vakansies daar deur gebring.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dankie Leon, sal so maak. Die besprekings vir Tuinroete gedeelte en Bergkwagga sal volgende jaar gebeur.
ek gaan sommer nou loer na Harkersville
Grompie, there are so many nice resorts on the Garden Route you are spoilt for choice and most of them offer pensioners discount.
Omdat jy hou van Sanparks, oorweeg miskien ook Addo op jou lys. Ons het dit baie geniet.....so voorsmakie van goedversorgde knp
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



