Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23153 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18536 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6761 |
| BrianB | 6003 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3857 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1908 |
| Nico | 1828 |
| Hennie Botha | 1733 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1356 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| JohanMarais | 834 |
| Fanie | 831 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 677 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 596 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 434 |
| Grompie | 400 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 326 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Smithfield orslaap
Ek en my seun ry begin Desember af Oos-Londen (Yellow Sands) toe vanaf Pretoria en wil ±halfpad oorslaap by Smithfield? Seun het tweeling van 20 maande oud. Wil dus nie een dag deur ry nie?
Kan iemand help met netjiese veilige staanplek vir twee waens of selfs bekostigbare 'lodge' (twee kamers) vir een nag se oorslaap in Smithfield.
,'Lodge' moet darem veilige staanplek (en kragkoppeling) verskaf vir twee woonwaens.
Dankie.
Egbert, I don't know of a campsite in Smithfield, hopefully someone could point out one for you.
The next best campsite I know of but it's further down the road just before Aliwal North.
The Nest Guest House on the N6 https://www.thenestbb.co.za
We have not been there so I cannot give feed back on the facilities. The website does look pretty decent though with a lodge and campsites available.
Migdal Oz is in Smithfield, oorslaaphuise asook kampering. Was nog nie daar nie net verwysing gekry om op Lekkeslaap te kyk na fotos en reviews asook ander geriewe in area. Lyk na regte plek met plaasatmosfeer vir die tweeling !
Egbert, ek wil voorstel om eerder Colesberg omgewing te oorweeg vir oorslaap. Probeer plek kry in Gariep forever resort of Waschbank. Beide is veilig en aanbevole.
VanColesberg/Gariep ry met R58 na Venterstad, dan Burgersdorp, dan met R391na Molteno, om weer met R56 by N6 aan te sluit.
Ek het menige jare solangs gesleep na Oos Lodon, maar hoe die paaie deesdae is, weet ek nie.
Net onder Penhoekpas is daar ook baie netjiese oorslaapplek, genaamd Valschfontein. Ek het ook daar 'n paar keer oorgeslaap. Google gerus, jy kan tot braaipak of aansit aandete bestel daar. Dis effe nader as halfpad aan jou bestemming, daarom is dit 2de opsie na Gariep en Waschbank.
NS: Ek dink ons ken mekaar indien jy ook by Necsa gewerk het.



