Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23239 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18559 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6792 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3935 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 613 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 461 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |

Slange en Swadini
Ek en my vrou beplan n kamp wegbreek na Swadini einde April.
1. Is daar enige raad/advies vir die oord en kamp plek?
2. Ek weet dis ironies, maar my vrou doen nie goed met slange nie, kan ons enige sulke goed verwag in die kamp terrein? :-)
3. Wat is die pad toestand vanaf Belfast, ek kom vanaf Vereeniging se kant af?
Groete
Het verledede jaar April daar gekamp geen slange in die kampterein teegekom nie maak voorsiening vir stormnet of storm toue ons het n frats wind n paar dae daar beleef verder lekker gekamp Ek verstaan die pad Rondop Belfast Lydenburg maar vol Slaggate Ander roete oor Melapruit Hazyview of oor Plokwane Tzaneen
Dalk is daar iemand wat weet hoe die pad toestand oor Belfast is
Ek het gelukkig stormnet en tou so ek sal dit gerus gebruik. Hoe is die toestand van die staanplekke daar?
Ek sien Swadini adverteer hulle het nog plek vir langnaweek.![]()

Staanpleke is meeste met stene uitgele maar in die onderkant is gewone staan plekke




